KSM Erediens | 16 Jun. | Jesus se besoek is 'n fees. (Colin Smith)

Описание к видео KSM Erediens | 16 Jun. | Jesus se besoek is 'n fees. (Colin Smith)

Die Gemeente in Laodisea is vir ons almal bekend. Vir sommige is dit die lou-warm water wat ons onthou en vir ander dat Jesus aan die deur klop. Iets wat ons egter nie baie aan dink nie is die Feestafel waarna Jesus die gemeente, en dus ook vir jou en my, na toe nooi. Hierdie week hoor ons: Daar is plek aan God se genadetafel, nooi die mense!

NUWE VIDEO’S ELKE WEEK

Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00

BESOEK OOK:
Kinderdiens Playlist:
   • KSM Lego and let God | Die toring van...  
Soeklig Playlist:
   • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinc...  

TEKEN IN
Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
Facebook:   / kerksondermure  
Instagram:   / kerksondermure  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке