Riana Nel - Agter die liedjie: Hou Die Hemel Oop

Описание к видео Riana Nel - Agter die liedjie: Hou Die Hemel Oop

Riana Nel se nuwe enkelsnit, Hou Die Hemel Oop, raak reeds aan harte en dit is omdat hierdie lied reg uit haar hart kom. Kyk hier onder na 'n spesiale video van waar hierdie besonderse liedjie vandaan kom. Julie 2019 beskikbaar op haar nuwe album, Sterker.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке