Is ek besig met egte aanbidding van God?

Описание к видео Is ek besig met egte aanbidding van God?

Aan die hand van Rom.12:1 kyk ons na wat egte aanbidding is en vra die vraag of "ek besig is met die egte aanbidding van God?".

Rom.12:1 direk vertaal ui Grieks lees soos volg:
Ek doen ’n beroep dan op julle, broers, deur die ontferming(genade) van God om te gee die liggame van julle as offer lewende heilige welgevallige/aanvaarbaar aan die God, die egte aanbidding(worship) van julle.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке