Die Muilband Deel 1

Описание к видео Die Muilband Deel 1

Met hul teologie beroof teoloë gewone Christene al vir eeue van 'n verhouding met die Persoon van Jesus via geloof en die Heilige Gees - en gee hulle in ruil daarvoor 'n verhouding met 'n Boek via intellektualisme en Hermeneutika.
In hierdie videoreeks kyk ons hoe selfaangestelde, oneerlike teoloë oor eeue heen meegewerk het om 'n geslote sisteem van Bybelse konsepte te skep ten einde absolute beheer oor die Christendom uit te oefen via HUL interpretasie van die Skrif.
Dmv hul self-toegeëiende alleenreg tot Skrifuitleg posisioneer teoloë hulself ook naas Jesus as komplementêre mediatore tot saligheid - die onmiskenbare gedrag van heidense priesters.
Ons kyk ook hoe feitlik elke historiese teoloog van naam 'n lid van 'n geheime organisasie was, en hoe hulle sodanige organisasies se geheime herkenningstekens sein op fotos, skilderye, sketse en standbeelde. En hoe die wêreld van teologie sedert sy aanvang 'n onwelriekende nes van Kundalini-geïnfekteerde intellektualici was.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке