NWU-PUK akademiese prosessie en -koor / academic procession and choir

Описание к видео NWU-PUK akademiese prosessie en -koor / academic procession and choir

Die NWU-PUK akademiese prosessie vir die PhD-seremonie van 16 Oktober 2015 is begroet deur die Puk-Koor in Lovers Lane met 'n tradisionele Afrika-lied en -dans. Oud-minister Penuel Maduna en Tlokwe burgemeester Khotso Khumalo was ook onder die gaste in die prosessie

Комментарии

Информация по комментариям в разработке