Vetkoekpaleis,S1,Ep13

Описание к видео Vetkoekpaleis,S1,Ep13

Episode 13: Poppie is oppad, Poppie se werk stuur haar op 'n kursus na Durban. Frik is nie baie gelukkig wanneer hy uitvind dat sy die enigste vrou op die bus sal wees nie en koop vir haar 'n vliegtuigkaartjie. 'n Meisie wat saam met Worsie op skool was maak haar verskyning op die dorp en sy ma wil hê hy moet hom oor haar ontferm. Hy is taamlik traag want sy was 'n dik bus, maar verander sy idee oor haar wanneer hy haar weer sien. Frik raak getrek en ry sy hek en Poppie se kar stukkend. Daar heers groot chaos oor wat gebeur het en Worsie bel Poppie in Durban. Sy is vreeslik bekommerd en vlieg dadelik terug. Frik makeer niks en hy en Poppie het 'n groot uitval. Boeboe leer Worsie dans, met ernstige gevolge.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке