Graad 11 Wiskunde Funksies: Parabool Les3 Skets Parabool in Draaipunt vorm Verduideliking

Описание к видео Graad 11 Wiskunde Funksies: Parabool Les3 Skets Parabool in Draaipunt vorm Verduideliking

In hierdie video reeks of Playlist gaan ek jou help om die Graad 11 Wiskunde Funksies, en meer spesifiek, die Parabool ten volle te verstaan.
In die reeks videos wat uit 16 lesse bestaan, verduidelik ek vir jou al die fynere detail van funksies en hoe om met 'n Parabool te werk. Die videos is ideaal vir studente in Graad 11 en graad 12, wat besig is om vir die eksamen voor te berei of enige student wat hul Wiskunde kennis wil opskerp. Die voorbeelde in hierdie videos word stap-vir-stap verduidelik en gaan jou help om die volgende konsepte beter te verstaan nl: as van simmetrie, definisie- en waardeversameling, Parabool in standaard vorm, Parabool in draaipunt vorm, snypunt van twee grafieke of funksies, maksimum lengte of afstand tussen twee grafieke of funksies en ook gemiddelde gradient of helling.

*In hierdie video word die volgende bespreek:* VERDUIDELIKING oor hoe om die Parabool in DRAAIPUNT vorm te skets.

Al 16 videos of lesse in die reeks of Playlist bied duidelike, maklike stap-vir-stap verduidelikings en voorbeelde wat jou gaan help om Parabole in die Funksies hoofstuk beter te verstaan. Wiskunde Vraestel 1 gaan vir jou sin maak. Moenie vergeet om te 'like', 'subscribe' en deel die videos met al jou vriende sodat hulle ook beter verstaan!

Playlist:
   • Graad 11 Funksies  Parabool in Wiskunde  

#wiskunde #funksies #parabool #graad11 #hulpmetwiskunde #onlinemathsbymissp

Комментарии

Информация по комментариям в разработке