Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 3

  • MySkool
  • 2020-08-12
  • 4346
Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 3
  • ok logo

Скачать Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 3 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 3 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 3 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 3

Matrikulante, baie welkom by die Kuier Rapport Matriekklas 2020 op #MySkool op Netwerk24!

Ons weet die Covid-19-pandemie het jul laaste skooljaar op sy kop gekeer en dat die eindeksamen van julle dalk angstig maak, maar die Kuier Rapport Matriekklas 2020 is hier om te help.
Die Kuier Rapport Matriekklas 2020 vervang Kuier se jaarlikse Winterskool-projek en is vanjaar heeltemal digitaal.
Kuier en die Rapport Onderwysfonds (ROF) in samewerking met Netwerk24 en kykNET het kragte saamgespan om ervare onderwysers in te span om vir julle videoklasse in Afrikaans aan te bied. Baie van hierdie onderwysers is ook vakadviseurs en sien eindvraestelle na, so hulle weet waarvan hulle praat.
Hierdie klasse is daarop gemik om matrikulante so goed as moontlik voor te berei vir die eindeksamen en om onderwerpe te behandel wat moontlik in die eindvraestel gedek gaan word.
Kuier is ook baie dankie vir Hoërskool Curro Durbanville wat hul geriewe om die videoklasse in op te neem, gratis beskikbaar gestel het.
Die videoklasse gaan beskikbaar wees vanaf 17 Augustus tot 22 Desember 2020. Dus sal julle soveel kere as wat julle wil na die lesse kan kyk.

Die agt vakke wat gedek word, is:
• Afrikaans Huistaal
• Engels Eerste Addisionele Taal
• Wiskunde
• Wiskundige geletterdheid
• Lewenswetenskap
• Besigheidstudies
• Geskiedenis
• Toerisme

Hulplyn: Behalwe die videoklasse gaan matrikulante gaan ook toegang hê tot ’n tolvrye hulplyn (080 111 22 34) waar onnies reg staan om te help as jy vrae het oor die vakke hierbo. En as die stres bietjie erg raak, kan matrieks én ouers hierdie hulplyn skakel vir sielkundige hulp. Maar onthou die sielkundige bystand is net beperk tot matrieks en hul skoolwerk; niks anders nie.
So, vertel al jul matriekvriende en ja, selfs jul onnies, om in te skakel. Want sáám kan julle die wa deur die drif trek en ons staan bankvas agter élke matrikulant!
• Vir enige verdere navrae, stuur ’n e-pos na matriekklas@kuier.co.za

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 4
    Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 4
    5 лет назад
  • Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 1
    Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 1
    5 лет назад
  • Die Vetkryt - EP20
    Die Vetkryt - EP20
    6 дней назад
  • Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 3
    Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 3
    3 года назад
  • VR 1, Topic 3 Afri Essay: Die Swartmagbeweging en die rol en invloed van Malcolm  X.
    VR 1, Topic 3 Afri Essay: Die Swartmagbeweging en die rol en invloed van Malcolm X.
    4 года назад
  • Bespreking van Gr. 12 voorgeskrewe roman
    Bespreking van Gr. 12 voorgeskrewe roman "Onderwêreld"
    5 лет назад
  • ⚡️АСЛАНЯН: Иран НАРВАЛСЯ! ЭРДОГАН готовит ОТВЕТКУ. РЕАКЦИЯ Турции на АТАКУ потрясла ВСЕХ
    ⚡️АСЛАНЯН: Иран НАРВАЛСЯ! ЭРДОГАН готовит ОТВЕТКУ. РЕАКЦИЯ Турции на АТАКУ потрясла ВСЕХ
    5 часов назад
  • Куба — следующая цель Трампа (English subtitles) @Максим Кац
    Куба — следующая цель Трампа (English subtitles) @Максим Кац
    2 часа назад
  • Geskiedenis Vraestel 2 Hersiening - Matrieks 2023
    Geskiedenis Vraestel 2 Hersiening - Matrieks 2023
    2 года назад
  • 4 Hours Chopin for Studying, Concentration & Relaxation
    4 Hours Chopin for Studying, Concentration & Relaxation
    4 года назад
  • Мы неделю сидели в MAX. Вот, что там происходит
    Мы неделю сидели в MAX. Вот, что там происходит
    22 часа назад
  • ⚡️НОВАЯ МОБИЛИЗАЦИЯ, ИРАН, КРИЗИС, МАХ И ПРОТЕСТЫ. Дмитрий Демушкин
    ⚡️НОВАЯ МОБИЛИЗАЦИЯ, ИРАН, КРИЗИС, МАХ И ПРОТЕСТЫ. Дмитрий Демушкин
    3 часа назад
  • Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 6
    Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 6
    5 лет назад
  • Александр Артамонов | Иран переходит в наступление. США теряют легитимность и триллионы
    Александр Артамонов | Иран переходит в наступление. США теряют легитимность и триллионы
    2 часа назад
  • ⚡️НОВОСТИ | ИРАН УДАРИЛ ПО АЗЕРБАЙДЖАНУ | ИНТЕРНЕТ ОТКЛЮЧАТ В 2028| УРГАНТ ВЕРНЕТСЯ НА ПЕРВЫЙ КАНАЛ?
    ⚡️НОВОСТИ | ИРАН УДАРИЛ ПО АЗЕРБАЙДЖАНУ | ИНТЕРНЕТ ОТКЛЮЧАТ В 2028| УРГАНТ ВЕРНЕТСЯ НА ПЕРВЫЙ КАНАЛ?
    2 часа назад
  • Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Rekeningkunde Les 9
    Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Rekeningkunde Les 9
    3 года назад
  • Малая Мировая: как в конфликт вокруг Ирана оказались вовлечены десятки стран
    Малая Мировая: как в конфликт вокруг Ирана оказались вовлечены десятки стран
    3 часа назад
  • O2 V2 Brongebasseerde Vraag: Die Waarheids en Versoeningskomitee
    O2 V2 Brongebasseerde Vraag: Die Waarheids en Versoeningskomitee
    4 года назад
  • Музыка для работы - Deep Focus Mix для программирования, кодирования
    Музыка для работы - Deep Focus Mix для программирования, кодирования
    1 год назад
  • Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige Geletterdheid Les 7
    Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige Geletterdheid Les 7
    3 года назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com