Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Een-word met... Sy skinkbord - Andries Enslin, 18 Maart 2018

  • LewenSentrum
  • 2018-03-18
  • 7388
Een-word met... Sy skinkbord  - Andries Enslin, 18 Maart 2018
  • ok logo

Скачать Een-word met... Sy skinkbord - Andries Enslin, 18 Maart 2018 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Een-word met... Sy skinkbord - Andries Enslin, 18 Maart 2018 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Een-word met... Sy skinkbord - Andries Enslin, 18 Maart 2018 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Een-word met... Sy skinkbord - Andries Enslin, 18 Maart 2018

_______________________________________________________________________________

DATUM:18 MAART 2018

PREDIKER:ANDRIES ENSLIN

REEKS: EEN-WORD MET …

TEMA:SKINKBORD

TEKS:MARKUS 10:34-45 (NLV)

_________________________________________________________________________________

Markus 10:34-45 (NLV) “Hulle sal My bespot en op My spoeg; hulle sal My gésel en doodmaak. Maar ná drie dae sal Ek opstaan.” Daarop het Jakobus en Johannes, die seuns van Sebedeus, na Jesus toe gekom en vir Hom gesê: “Leermeester, ons wil van U ’n guns vra.” “Wat moet Ek vir julle doen?” het Hy gevra. “In u koninklike heerlikheid – mag ons op die ereplekke regs en links van U sit?” het hulle gevra. Jesus het vir hulle gesê: “Julle besef nie wat julle vra nie. Sien julle kans om die bitter lydensbeker te drink wat Ek binnekort gaan drink? Sien julle kans vir die lydensdoop waarmee Ek gedoop moet word?” Hulle sê vir Hom: “Ja, ons sien daarvoor kans.” “Dis waar,” sê Hy vir hulle. “Julle sal inderdaad van my beker drink en met my doop gedoop word, maar Ek beskik nie oor wie langs My op my troon sal sit nie. Daardie plekke is bestem vir hulle vir wie God dit gereedgemaak het.” Toe die ander tien dissipels hoor wat die twee wou hê, het hulle bitterlik verontwaardig teenoor Jakobus en Johannes geword. Jesus roep hulle toe bymekaar en sê vir hulle: “Julle weet in hierdie wêreld tiranniseer die sogenaamde maghebbers die nasies, en die magtiges domineer hulle. Maar onder julle moet dit heeltemal anders wees. Wie onder julle ’n leier wil wees, behoort almal te dien. En wie eerste onder julle wil wees, moet almal se slaaf wees. Selfs Ek, die Seun van die Mens, het immers nie gekom om gedien te word nie, maar om diens te lewer en so selfs my lewe te gee as ’n losprys vir baie mense.”

WORD EEN MET DIE SKINKBORD

Filippense 2:4-8 (NLV) Julle moenie net elkeen na sy eie belange omsien nie, maar ook na mekaar se belange. Julle gesindheid moet soos Jesus Christus s’n wees: Alhoewel Hy self God was, het Hy nie vasgeklou aan die Goddelikheid wat Hom toekom nie, maar Hy het dit prysgegee: Hy het ’n slaaf geword en aan mense gelyk geword. En toe Hy as mens geleef het, het Hy Homself nog verder verneder deur tot die dood toe gehoorsaam te wees, ja, tot die kruisdood toe!

WAT BETEKEN DIT OM IEMAND TE DIEN?

Johannes 13:4-5 (NLV) Hy het toe van die tafel af opgestaan, sy bo-klere uitgetrek, ’n doek gevat en dit om Hom vasgebind. Daarna het Hy water in ’n wasskottel gegooi en begin om die dissipels se voete te was en af te droog met die doek wat om Hom vasgebind was.

MEES ONSELFSUGTIGE HULP – OUERSKAP

Matteus 18:5 (OAV) En elkeen wat een van sulke kindertjies in my Naam ontvang, ontvang My.

WAT AS EK JESUS IN MEER MENSE SIEN?

Matteus 10:40-42 (NLV) “Elkeen wat julle verwelkom, verwelkom My. En wie My verwelkom, verwelkom die Vader wat My gestuur het. As jy ’n profeet verwelkom omdat hy God se boodskap bring, sal jy dieselfde beloning kry as ’n profeet. En as jy iemand wat reg lewe, verwelkom omdat hy reg lewe, sal jy dieselfde beloning as hy ontvang. Selfs as jy ’n beker koue water aan een van my geringste dissipels sou gee bloot omdat hy ’n dissipel is, verseker Ek jou dat jy jou beloning nie sal misloop nie.”

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Stap die vinnige pad saam met Jesus - Stephan Joubert, 26 November 2017 VM
    Stap die vinnige pad saam met Jesus - Stephan Joubert, 26 November 2017 VM
    8 лет назад
  • СОВРЕМЕННАЯ ПНЕВМОПОДВЕСКА НА ЛИАЗ 677
    СОВРЕМЕННАЯ ПНЕВМОПОДВЕСКА НА ЛИАЗ 677
    13 часов назад
  • Opstandingsondag: Wie is die fool? - Andries Enslin, 1 April 2018
    Opstandingsondag: Wie is die fool? - Andries Enslin, 1 April 2018
    7 лет назад
  • JOHANNES: VRY VAN DIE BOSE - Andries Enslin, 26 Augustus 2018
    JOHANNES: VRY VAN DIE BOSE - Andries Enslin, 26 Augustus 2018
    7 лет назад
  • 3 November 2019 | Mosaiek AM - Johan Smith | Gemaak om goed te doen - Jou doel te leef.
    3 November 2019 | Mosaiek AM - Johan Smith | Gemaak om goed te doen - Jou doel te leef.
    6 лет назад
  • ⚡️ Крупнейший захват украинских заложников || Колонна танков зашла в регион
    ⚡️ Крупнейший захват украинских заложников || Колонна танков зашла в регион
    2 часа назад
  • Leef Waarheid | Pastoor Jacques Pienaar
    Leef Waarheid | Pastoor Jacques Pienaar
    3 недели назад
  • Past. Dennis Scheepers - Gaan na die mier en word wys
    Past. Dennis Scheepers - Gaan na die mier en word wys
    9 лет назад
  • Dit is volbring. (www.kniel.co.za)
    Dit is volbring. (www.kniel.co.za)
    9 лет назад
  • Война в Заливе: Кремль объявил Трампа врагом — теперь всё зависит от Ирана/№1105/ Юрий Швец
    Война в Заливе: Кремль объявил Трампа врагом — теперь всё зависит от Ирана/№1105/ Юрий Швец
    8 часов назад
  • GOD IS BESIG   Andries Enslin, 24 Maart  2019
    GOD IS BESIG Andries Enslin, 24 Maart 2019
    6 лет назад
  • Fees van koning Bélsasar (Daniël 5)
    Fees van koning Bélsasar (Daniël 5)
    5 лет назад
  • 🔴 Радио Шалом LIVE – Време за Молитва | Християнска музика ден и нощ
    🔴 Радио Шалом LIVE – Време за Молитва | Християнска музика ден и нощ
  • JOHANNES: LIEFDE IN KONFLIK - Andries Enslin, 2 September 2018
    JOHANNES: LIEFDE IN KONFLIK - Andries Enslin, 2 September 2018
    7 лет назад
  • STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    7 лет назад
  • Kaggeldenke - Andries Enslin, 17 Junie 2018
    Kaggeldenke - Andries Enslin, 17 Junie 2018
    7 лет назад
  • GOOI 'N STUK HOUT - Andries Enslin, 19 April 2019
    GOOI 'N STUK HOUT - Andries Enslin, 19 April 2019
    6 лет назад
  • Verander jou kyk, verander jou lewe.  Stephan Joubert 12 Julie 2020
    Verander jou kyk, verander jou lewe. Stephan Joubert 12 Julie 2020
    5 лет назад
  • 40 Vita Dei Woordskool: Sterwe om te lewe
    40 Vita Dei Woordskool: Sterwe om te lewe
    7 лет назад
  • Vuur is nie altyd lekker nie - Andries Enslin, 29 Julie  2018
    Vuur is nie altyd lekker nie - Andries Enslin, 29 Julie 2018
    7 лет назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com