Beskuit en die Beweging – Episode 5

Описание к видео Beskuit en die Beweging – Episode 5

As jy lank genoeg aan die melk karring om botter te maak, lê die bewys in die beskuit.
Hierdie video bied ’n samevatting van die reeks waardeur ons gesien het dat die Solidariteit Beweging ’n goeie bewys is van die krag van gemeenskappe wat aanhou en aanhou woeker om ’n regmatige plekkie in die Afrika-son op te eis.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке