Vaskap Reeks 21 - Episode 11

Описание к видео Vaskap Reeks 21 - Episode 11

Koster

In hierdie episode hengel die Vaskapspan by Koster Dam in die Noordwes Provinsie.

Die nuwe Conoflex voer is op die mark en Loutjie wys hoe om dit aan te maak.

Die lyne trek styf en Loutjie wys hoe om die dam te benader.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке