Reproduksie kraai koning danksy Multimin

Описание к видео Reproduksie kraai koning danksy Multimin

Al-Di Agri in die Newcastle-omgewing in KwaZulu-Natal, het verskeie toetse laat doen om die oorsaak van dié Simmentalerkudde se lae reproduksiekoers te bepaal. Die hoë ysterinhoud in die water was uiteindelik die sondebok. Louis Albertse vertel hoe Multimin aangewend is om die gevolglike wanbalans van spoorminerale reg te stel, met die reproduksie van sy kudde wat daarna met meer as 50% verbeter het.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке