Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Wees sterk in die Here!

  • Fatherheart Church / Vaderhart Kerk
  • 2026-02-15
  • 49
Wees sterk in die Here!
  • ok logo

Скачать Wees sterk in die Here! бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Wees sterk in die Here! или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Wees sterk in die Here! бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Wees sterk in die Here!

Ps.94:18+19 “As ek dink my voet gaan swik, dan ondersteun U troue liefde my, Here. 19 Wanneer ontstellende gedagtes meer word in my binneste, dan beur U vertroosting my op.”

AMPC v.19 “In the multitude of my [anxious] thoughts within me, Your comforts cheer and delight my soul!”

Spaar ons die maar, en VERTEL HULLE!
“Short” op YouTube: How to be 100% sure you're going to Heaven?

Ps.94:18+19 “As ek dink my voet gaan swik, dan ondersteun U troue liefde my, Here. 19 Wanneer ontstellende gedagtes meer word in my binneste, dan beur U vertroosting my op.”

Joh.14:15 “As julle My liefhet, sal julle my gebooie onderhou. 16 En Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle 'n ander Parakleet gee, sodat Hy vir ewig by julle kan wees.

17 Hy is die Gees van die waarheid (Gees v. Jesus Joh.14:6), wat die wêreld nie kan ontvang nie, omdat die wêreld Hom nie sien nie en ook nie ken nie. Julle ken Hom egter, omdat Hy by julle bly en in julle sal wees.

18 Ek sal julle nie as weeskinders agterlaat nie; Ek kom weer na julle toe.”

26 Die Parakleet, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle in alles onderrig en julle aan alles herinner wat Ek vir julle gesê het.

27 Vrede laat Ek julle na – my vrede gee Ek julle. Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Laat julle harte nie ontsteld en bang wees nie.”

Ef.6:10 “Ten slotte: Vind jou sterkte in die Here en in Sy geweldige krag. 11 Trek die volle wapenrusting van God aan, sodat julle staande kan bly teen die listighede van die Duiwel.

12 Vir ons is die stryd immers nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreld-heersers van hierdie duisternis, teen die bose geeste in die hemelruim.”

Hier staan nie in v.10 dat jy moet bid om sterk te wees en dan sal die Here dit doen nie, NEE “Vind jou sterkte in die Here en in Sy geweldige krag”!!
“Department of War”

Jos.1:9 (’33) “Het Ek jou nie beveel nie: ‘Wees sterk en vol moed (אמץ - Amats - om wakker te wees (fisies op jou voette en in jou kop dapper, gevestig, standvastig, sterk, jouself toenemend te versterk),

wees nie bevrees of verskrik (paniekbevange) nie, want die Here jou God is by/met jou, oral waar jy gaan?”

Joh.17:26 “En Ek het u Naam aan hulle bekend gemaak en Ek sal dit verder bekend maak, sodat die liefde waarmee U My liefgehad het, in hulle kan wees, en Ek in hulle.”

TPT “I have revealed to them who you are and I will continue to make you even more real to them, so that they may experience the same endless love that you have for me, for your love will now live in them, even as I live in them!”


1Joh.4:18 “In die liefde is daar geen vrees nie ..volmaakte liefde dryf die vrees na buite,..”

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Wat is die 5786ste vers in die Bybel? | Waarom is God altyd getrou?
    Wat is die 5786ste vers in die Bybel? | Waarom is God altyd getrou?
    1 день назад
  • Ons God is ‘n Swaargewig!
    Ons God is ‘n Swaargewig!
    8 дней назад
  • Coffee With Jesus | Gospel of Luke Jazz Bible Music for Work & Study
    Coffee With Jesus | Gospel of Luke Jazz Bible Music for Work & Study
    9 часов назад
  • Čo sa deje po smrti? Biblia o nebi, pekle, súde a reinkarnácii – Mario Ovčar
    Čo sa deje po smrti? Biblia o nebi, pekle, súde a reinkarnácii – Mario Ovčar
    1 день назад
  • Kies om saam met jou Herder Bly te wees!
    Kies om saam met jou Herder Bly te wees!
    1 месяц назад
  • США-ИРАН: ТРЕТЬЯ МИРОВАЯ НАЧАЛАСЬ!
    США-ИРАН: ТРЕТЬЯ МИРОВАЯ НАЧАЛАСЬ!
    2 часа назад
  • What is the 5786th verse in the Bible? | Why is God Always Faithful?
    What is the 5786th verse in the Bible? | Why is God Always Faithful?
    1 день назад
  • Почему ваше помазание притягивает зависть, ненависть и изоляцию они ненавидят то | Билли Грэм
    Почему ваше помазание притягивает зависть, ненависть и изоляцию они ненавидят то | Билли Грэм
    1 день назад
  • Be Strong in the Lord!
    Be Strong in the Lord!
    2 недели назад
  • Sludina A. Ozolinkevičs |
    Sludina A. Ozolinkevičs | "Bagāts cerībā" | Svētdienas dievkalpojums 01.03.2026
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • Откровение Иоанна | Проповедь
    Откровение Иоанна | Проповедь
    3 дня назад
  • Die Belofte van die Lewe in Christus!
    Die Belofte van die Lewe in Christus!
    1 месяц назад
  • КАК САТАНИСТЫ БЛОКИРУЮТ НАШИ МОЛИТВЫ - бывший сатанист объясняет.
    КАК САТАНИСТЫ БЛОКИРУЮТ НАШИ МОЛИТВЫ - бывший сатанист объясняет.
    3 дня назад
  • Tautas reformācija jeb lai atskan gaviļu saucieni. Dievkalpojums /01.03.26/
    Tautas reformācija jeb lai atskan gaviļu saucieni. Dievkalpojums /01.03.26/
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • Tomme Kar - Annie Schaug
    Tomme Kar - Annie Schaug
    3 дня назад
  • Stay in Character!
    Stay in Character!
    1 месяц назад
  • Nulemta iš anksto (Rom 8, 28-30)
    Nulemta iš anksto (Rom 8, 28-30)
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • Rīgas Golgātas Baptistu Draudzes dievkalpojums 01.03.2026.
    Rīgas Golgātas Baptistu Draudzes dievkalpojums 01.03.2026.
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • Ewige Lig Pretoria Livestream Aanddiens
    Ewige Lig Pretoria Livestream Aanddiens
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • Immanuel-Met Ons Is God!
    Immanuel-Met Ons Is God!
    3 года назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com