Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть S1, EP9 - “Ek het my Lewe Verloor om Lewe te Vind" 👨🏼‍🦽 Rachelle Fourie & Koben Hofmeyr

  • myhartklopso_podcast
  • 2025-07-12
  • 5104
S1, EP9 - “Ek het my Lewe Verloor om Lewe te Vind" 👨🏼‍🦽 Rachelle Fourie & Koben Hofmeyr
  • ok logo

Скачать S1, EP9 - “Ek het my Lewe Verloor om Lewe te Vind" 👨🏼‍🦽 Rachelle Fourie & Koben Hofmeyr бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно S1, EP9 - “Ek het my Lewe Verloor om Lewe te Vind" 👨🏼‍🦽 Rachelle Fourie & Koben Hofmeyr или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку S1, EP9 - “Ek het my Lewe Verloor om Lewe te Vind" 👨🏼‍🦽 Rachelle Fourie & Koben Hofmeyr бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео S1, EP9 - “Ek het my Lewe Verloor om Lewe te Vind" 👨🏼‍🦽 Rachelle Fourie & Koben Hofmeyr

Hierdie week se gas is iemand wie se lewe radikaal verander het — nie net liggaamlik nie, maar ook geestelik. Maak kennis met Koben Hofmeyr, gebore op 25 September 2002 in Warmbad (voorheen Louis Trichardt), en tans 'n student in Rekenaaringenieurswese en -wetenskappe by die Universiteit van Pretoria.

Op 19 Mei 2018, net ná sy laaste drie as kaptein van die o/16 A-rugbyspan, breek Koben sy nek in 'n tackle — ’n C6-werwel. Die diagnose? Volledige verlamming van die tepellyn af afwaarts. Die dokters het gesê hy sou nooit weer loop nie. Maar God het 'n ander plan gehad.

In hierdie kragtige gesprek vertel Koben openlik oor sy reis van pyn, depressie, herstel en geestelike wedergeboorte. Hy deel hoe sy pa — 'n man van dissipline en geloof — hom gehelp het om weer hoop te vind. En hoe God hom nie net fisiek begin herstel het nie, maar ook sy hart radikaal verander het.

Vandag getuig Koben met oorgawe van die genade van God, die krag van dankbaarheid, en hoe 'n mens weer kan opstaan – geestelik en fisiek – uit absolute gebrokenheid. Sy storie is rou, eerlik en vol hoop. Hy praat oor alles: van verslawing en rebellie tot geloofstwifel en genesing.

Koben sê dit só mooi:
“Ek moes eers my hele lewe soos wat ek dit geken het verloor, voordat ek die ewige lewe kon wen. Nou klop my hart — een dankbare slag op ’n slag.”
Hierdie episode sal jou aanraak, uitdaag en aanmoedig om weer met nuwe oë na jou eie lewe te kyk.

Hoofstukke :

0:00 - 01:00 = Ontmoet vir Koben Hofmeyr.
01:00 - 02:53 = Hoe klop Koben se hart ?
02:53 - 08:50 = Die dag toe alles verander het: 19 Mei 2018!
08:50 - 10:34 = Koben se reis met ’n spinaalkoordbesering.
10:34 - 15:00 = Watse emosies het Koben ervaar deur alles?
15:00 - 18:48 = Hoe Koben se verhouding met God die keerpunt was ?
18:48 - 25:57 = Rachelle se hart operasie getuienis.
25:57 - 32:03 = Wat het Koben gemotiveer om hard te werk aan die situasie ?
32:03 - 34:21 = Hoe het Koben gevoel toe Rugby kort geknip was ?
34:21 - 37:30 = Watse raad gee Koben aan jongmense wat voel hulle droom is te ver om te bereik?
37:30 - 44:45 = Wat is Koben & Rachelle se raad as iemand deur 'n moeilike tyd gaan ?
44:45 - 46:24 = Hoe het Koben se perspektief oor die lewe verander ?
46:24 - 56:27 = Hoe om selfmoord gedagtes te hanteer ?
56:27 - 01:00:46 = Raad vir enige iemand wat sukkel met hulle pad met die Here.
01:00:46 - 01:04:31 = Hoekom stel Koben homself voor oral as die man met gestremdheid ?
01:04:31 - 01:05:35 = Sê totsiens.

#KobenHofmeyr #kobenhofmeyrinjury #Getuienis #Dankbaarheid #Inspirasie #RugbyOngeluk #GodseGenade #Wedergeboorte #Geloof #LeweNaTrauma #EenDankbareSlag #AfrikaansePodcast #rachellefouriepodcast #rachellepodcast #rachellefourie #rachelle #myhartklopsopodcast #myhart #myhartklopso

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • S1, EP13 - Skuldgevoelens rondom kos 🍝 Rachelle Fourie & Aletheia Theron
    S1, EP13 - Skuldgevoelens rondom kos 🍝 Rachelle Fourie & Aletheia Theron
    6 месяцев назад
  • Kęstutis Cicėnas: mums abiems vienas kito reikėjo | PASIKALBĖKIM
    Kęstutis Cicėnas: mums abiems vienas kito reikėjo | PASIKALBĖKIM
    6 дней назад
  • Orijaus kelionės: atostogų namai. 1 laida. Torrevieja - pigiausi butai Ispanijos pakrantėje
    Orijaus kelionės: atostogų namai. 1 laida. Torrevieja - pigiausi butai Ispanijos pakrantėje
    6 дней назад
  • HANNON OP KWELA
    HANNON OP KWELA
    7 лет назад
  • Gees van die dood... wat sê die woord?
    Gees van die dood... wat sê die woord?
    1 год назад
  • RCHV SKOLAS SALIDOJUMS! Rudolfs Bremanis live!
    RCHV SKOLAS SALIDOJUMS! Rudolfs Bremanis live!
    Трансляция закончилась 22 часа назад
  • S1, EP11 - Hoop ná Hartseer – Anja & Georg se miskraam reis 👼🏼 Rachelle Fourie & Georg - Anja Müller
    S1, EP11 - Hoop ná Hartseer – Anja & Georg se miskraam reis 👼🏼 Rachelle Fourie & Georg - Anja Müller
    7 месяцев назад
  • ТАК АНГЛИЙСКИЙ ВЫ ЕЩЕ НЕ УЧИЛИ! Просто посмотри эту уникальную методику 2025 / Энже Басырова
    ТАК АНГЛИЙСКИЙ ВЫ ЕЩЕ НЕ УЧИЛИ! Просто посмотри эту уникальную методику 2025 / Энже Басырова
    3 месяца назад
  • Wonderwerk op wonderwerk - Anton Botha, My Getuienis
    Wonderwerk op wonderwerk - Anton Botha, My Getuienis
    2 года назад
  • Ģenerālprokurora žēlabas / Valsts mežos draugu nav / Elektrobusu afēra
    Ģenerālprokurora žēlabas / Valsts mežos draugu nav / Elektrobusu afēra
    14 часов назад
  • S1, EP15 - Skoonouers, gesonde kommunikasie & grense🏆 Rachelle Fourie saam Pickard & Nadia Henn
    S1, EP15 - Skoonouers, gesonde kommunikasie & grense🏆 Rachelle Fourie saam Pickard & Nadia Henn
    6 месяцев назад
  • S1, EP5 - Wanneer die lewe jou breek, maar God iets mooi daaruit bou ⛪️ Rachelle & Tillie
    S1, EP5 - Wanneer die lewe jou breek, maar God iets mooi daaruit bou ⛪️ Rachelle & Tillie
    9 месяцев назад
  • DVIRAČIAIS Į AFRIKĄ #3, AFRIKA MŪSŲ NEĮSILEIDO
    DVIRAČIAIS Į AFRIKĄ #3, AFRIKA MŪSŲ NEĮSILEIDO
    2 дня назад
  • Kasdienybės herojai. Kodėl Filmanavičiūtė nebedainuoja ir už ką Varnauskaitę išmetė iš darbo
    Kasdienybės herojai. Kodėl Filmanavičiūtė nebedainuoja ir už ką Varnauskaitę išmetė iš darbo
    7 дней назад
  • Die Storie van ’n Seuntjie - Johnny Louw - 18 April 2025
    Die Storie van ’n Seuntjie - Johnny Louw - 18 April 2025
    10 месяцев назад
  • Rudi Claase | Oor sy splinternuwe enkelsnit 'Hobo Halleluja' | 14 Junie 2022
    Rudi Claase | Oor sy splinternuwe enkelsnit 'Hobo Halleluja' | 14 Junie 2022
    3 года назад
  • ЛИПСИЦ
    ЛИПСИЦ "Срок - три недели. Готовимся". Что будет с нефтью, КАРТЫ У КРЕМЛЯ, Иран, золото
    1 час назад
  • Atsargiai: Lietuvos keliuose – itin išradingi sukčiai • TV3 žinios
    Atsargiai: Lietuvos keliuose – itin išradingi sukčiai • TV3 žinios
    1 день назад
  • Dit was Verkragting
    Dit was Verkragting
    1 год назад
  • Kwêla HAH - Kristie Herbst
    Kwêla HAH - Kristie Herbst
    8 месяцев назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com