Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Persentasie - Vermeerdering en Vermindering

  • ClassroomEducation
  • 2024-05-09
  • 888
Persentasie - Vermeerdering en Vermindering
  • ok logo

Скачать Persentasie - Vermeerdering en Vermindering бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Persentasie - Vermeerdering en Vermindering или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Persentasie - Vermeerdering en Vermindering бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Persentasie - Vermeerdering en Vermindering

Hoe bepaal jy ‘n item se prys as daar ‘n persentasie vermeerdering of vermindering is? Met ander woorde, hoeveel moet jy betaal as daar afslag is of as daar ‘n vermeerdering in prys is? Om die nuwe waarde te bepaal, kan ons van twee metodes gebruik maak. Kom ons kyk na die voorbeeld van ‘n 15% prysvermindering op skoene wat R800 kos. In die eerste metode moet ons eers uitwerk wat 15% van R800 is. Om dit te doen kan ons die 15% skryf as 15 gedeel deur 100 en die “van” kan ons verander in ‘n maalteken. 15 gedeel deur 100 maal met R800 is R120. Beteken dit dat die nuwe prys van die skoene nou R120 is? Nee, dit beteken dat jy R120 afslag kry op R800. So jy betaal R120 minder, wat op ‘n bedrag van R680 neerkom. Die tweede, korter metode om by die antwoord uit te kom is om te dink dat as jy 15% minder moet betaal, jy inderwaarheid 85% van die oorspronklike bedrag moet betaal. So, as jy 85% van R800 uitwerk, sal jy ook ‘n antwoord van R680 kry. Wanneer daar ‘n persentasie vermeerdering is kan jy enige van die twee metodes toepas soos bespreek hierbo. Onthou net, met persentasie vermeerdering, moet die bedrag wat jy op die ou einde betaal meer wees as die oorspronklike bedrag. En, as daar ‘n vermeerdering van 15% is, beteken dit dat jy 115% van die oorspronklike bedrag moet betaal.

Hierdie video is ook beskikbaar in Engels. Klik hier om dit te kyk:    • Percentages - Increase and Decrease  

This video is also available in English. Click here to watch it:    • Percentages - Increase and Decrease  

Hoofstukke:
0:00 Inleiding en vermindering
0:51 Vermindering: Metode 1
1:54 Vermindering: Metode 2
3:06 Vermeerdering
3:57 Vermeerdering: Metode 1
4:50 Vermeerdering: Metode 2

#lindalehanie
#classroomeducationonline

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Wat is Persentasies
    Wat is Persentasies
    2 года назад
  • Basiese kennis van wins, verlies en BTW
    Basiese kennis van wins, verlies en BTW
    1 год назад
  • 700 км по реке к последним жителям. Как живут деревни Урала без электричества и дорог
    700 км по реке к последним жителям. Как живут деревни Урала без электричества и дорог
    16 часов назад
  • Удар по ядерному объекту / Больницы переполнены
    Удар по ядерному объекту / Больницы переполнены
    6 часов назад
  • Huurkoop
    Huurkoop
    5 дней назад
  • Гуаномессенджер Макс сделают обязательным и платным. Как это будет выглядеть?
    Гуаномессенджер Макс сделают обязательным и платным. Как это будет выглядеть?
    3 часа назад
  • Verhoudings en voorbeeld vrae
    Verhoudings en voorbeeld vrae
    3 года назад
  • Graad 8 Wiskunde
    Graad 8 Wiskunde
  • Inleiding tot Eksponente en Magte
    Inleiding tot Eksponente en Magte
    2 года назад
  • Persentasies (Herlei)
    Persentasies (Herlei)
    7 лет назад
  • Vermenigvuldiging van Desimale Getalle
    Vermenigvuldiging van Desimale Getalle
    9 месяцев назад
  • Gewone breuke na persentasies na desimale getalle
    Gewone breuke na persentasies na desimale getalle
    2 года назад
  • Vermeerder en verminder in verhouding
    Vermeerder en verminder in verhouding
    6 лет назад
  • Deling van Desimale Getalle
    Deling van Desimale Getalle
    11 месяцев назад
  • Enkelvoudig en Saamgestelde rente - lang metode Wisk Gelet
    Enkelvoudig en Saamgestelde rente - lang metode Wisk Gelet
    3 года назад
  • Verhoudings
    Verhoudings
    10 месяцев назад
  • Koers
    Koers
    1 год назад
  • Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle
    Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle
    11 месяцев назад
  • Desimale getalle - Basiese beginsels
    Desimale getalle - Basiese beginsels
    1 год назад
  • Omskakeling: Breuke, Desimale en Persentasies
    Omskakeling: Breuke, Desimale en Persentasies
    11 месяцев назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com