Eloff - Geheueverlies (Official Music Video)

Описание к видео Eloff - Geheueverlies (Official Music Video)

Official Music Video for "Geheueverlies" by Eloff.
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/EloffG

Follow Eloff on Social Media:
Facebook -   / eloff-musiek-108564354968915  
Instagram -   / e.l.o.f.f  
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZSersb4te/
Select Website – https://selectmusiek.co.za/eloff/

Directed by Eric T. Graham
Camera Assistant: Tehan Buys
Edit and Colour Grade: Eric T. Graham
Produced by Nick Jordaan, Hugo Ludik, Eloff, Eric T. Graham

Geheueverlies - Lirieke

Tel al my pêlle op
Koop weer ‘n ton dop
Laat ons kan afskop
Jy kan my op top
Bring die speaker nader
Sit bietjie harder
Onthou sy charger
Vir bietjie later

Soek my sonbrille deur die gemors van gisteraand
Ooooh
Ek tel my skille, hoeveel het ek oor na die aand?
Nog genoeg om ‘n pie te koop
‘n Regmaker klink nie oorboord nie
Sy sê, “Eloff, ek voel soos die dood”
Maar vanaand gaan ons weer groot

Tel al my pêlle op
Koop weer ‘n ton dop
Laat ons kan afskop
Jy kan my op top
Bring die speaker nader
Sit bietjie harder
Onthou sy charger
Vir bietjie later

Wat van ‘n bietjie gatskuur oor ‘n uur?
Ek kan hierdie taak later instuur
Moes my vakke beter kies
Ag prof askies
Ek ly aan geheueverlies
Ek weet sy gaan my punte kos
Maar ons bly mos altyd dors
Moes my vakke beter kies
Ag prof askies
Môre ly ek aan geheueverlies

Sy soek haar lipstick
Maar dis ‘n kunswerk op my nek
Ons kan weer skilder
Maar op ‘n ander plek
Halwe touch up en sy’s klaar
Eers die toets en dan die bar
Sal by haar moet notas koop
Kom ons gaan weer groot

Sy tel haar pêlle op
Koop nog ‘n ton dop
Laat ons kan afskop
Jy kan haar op top
Bring die speaker nader
Sit bietjie harder
Onthou sy charger
Vir bietjie later

Wat van ‘n bietjie gatskuur oor ‘n uur?
Ek kan hierdie taak later instuur
Moes my vakke beter kies
Ag prof askies
Ek ly aan geheueverlies
Ek weet sy gaan my punte kos
Maar ons bly mos altyd dors
Moes my vakke beter kies
Ag prof askies
Môre ly ek aan geheueverlies

Beerpong is oop die hele aand
Die vibe en alles is aangenaam
Miskien later bietjie uit gaan
Kom ons kyk wat ons onthou vanaand
Beerpong is oop die hele hand
Haar vibe en alles is aangenaam
Miskien later bietjie uit gaan

Tel al my pêlle op
Koop nog ‘n ton dop
Laat ons kan afskop
Jy kan my op top
Bring die speaker nader
Sit bietjie harder
Onthou sy charger
Vir bietjie later
Wat van ‘n bietjie gatskuur oor ‘n uur?
Ek kan hierdie taak later instuur
Moes my vakke beter kies
Ag prof askies
Ek ly aan geheueverlies
Ek weet sy gaan my punte kos
Maar ons bly mos altyd dors
Moes my vakke beter kies
Ag prof askies
Môre ly ek aan
Ly ek aan geheueverlies

Official Music Video by Eloff performing Geheueverlies. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)

http://vevo.ly/e0T4KJ

#Eloff #Geheueverlies

Комментарии

Информация по комментариям в разработке