Winslyn: Nampo 2018 – Boereplanne

Описание к видео Winslyn: Nampo 2018 – Boereplanne

Winslyn: Nampo 2018 – Boereplanne
‘n Boer maak ‘n plan, en ‘n boervrou maak twee. Mev. Dirkie Jerling van Hennenman is een van die kategoriewenners in vanjaar se boereplankompetisie wat met haar vindingryke windpomp-hulpmiddel die koppe laat draai het. Dit was vanjaar die dertigste keer dat hierdie kompetisie gehou is en die Winslyn-span gesels met ‘n paar van die wenners.
Onderhoude met: Dirkie Jerling, Wayne Birch en Bertus Goosen.


Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv  
Like kykNET op Facebook:   / kyknet  
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии

Информация по комментариям в разработке