Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Die Pelgrims - Ek sal gaan! | Wian & Suné ~ Vintage Yard Wedding Venue

  • Sieraad Films
  • 2025-11-16
  • 638
Die Pelgrims - Ek sal gaan!   |   Wian & Suné ~ Vintage Yard Wedding Venue
  • ok logo

Скачать Die Pelgrims - Ek sal gaan! | Wian & Suné ~ Vintage Yard Wedding Venue бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Die Pelgrims - Ek sal gaan! | Wian & Suné ~ Vintage Yard Wedding Venue или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Die Pelgrims - Ek sal gaan! | Wian & Suné ~ Vintage Yard Wedding Venue бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Die Pelgrims - Ek sal gaan! | Wian & Suné ~ Vintage Yard Wedding Venue

"Ons is nie slagoffers van ons omstandighede nie."

Die troudag is 'n storie, gevul met dieper simboliek. Hierdie simboliek is 'n heenwyse na die fundamentele waarheid: die noodsaaklikheid vir die mens om een te word met ons Verlosser. Ons verhouding met ons Verlosser is wat ons na die waarheid laat soek en wat ons aanmoedig om goed te doen en lief te hê, maak nie saak wat die nagevolge is nie.

Pastoor Mike het die seremonie gelei met 'n pelgrimsboodskap. Dit was 'n sterk oproep tot aksie. Die boodskap het die reis van die bruid beskryf met 'n sluier wat haar bedek. Hierdie sluier word eers by die Bruidegom verwyder. Dit is die pelgrimsreis wat elke mens behoort te neem. Die reis om sonder 'n bedekking by die hemelse Bruidegom te staan, en een te word met Hom.

Die reis van die Bruid is die lewe op aarde. Tydens hierdie lewe op aarde, kom swaar tye. Daarom is dit belangrik om nie slagoffers van ons omstandighede te word nie. Ons mag nie verbitterd word nie. Ons moet ons oë op Hom gerig hou, en die swaar tye trotseer op pad na Hom toe. Nes Hy verraai is, onregverdig gekruisig is en met 'n doornkroon beloon is, maar steeds gedoen het wat goed is. Want 'n goeie daad bly nooit ongestraf nie, soos ons sien in Jan F.E. Cilliërs se ou gedig, 'n Doornekroon:

Die werk wat sal groei soos die Meester sijn
sal ondank moet dra en miskenning se pijn:
vir die grootste werk is die enigste loon
'n doornekroon.

~

Kontak sieraad films om jou troudag vas te vang:
[email protected]

#videodigters #sieraadfilms #trouvideo #vintageyardweddingvenue

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей [email protected]