NAweek | Ons braai hoender in Stellenbosch | Episode 5

Описание к видео NAweek | Ons braai hoender in Stellenbosch | Episode 5

Sean-Marco en Marlo is in pragtige Stellenbosch om te leer hoender braai!

Marlo, wat nie veel dink van Sean-Marco se braai vermoens nie, stel hom voor aan sjef Bertus Basson by die Hidden Valley Wine Overture restaurant by wie hul altwee ‘n paar dinge leer!

Met net die beste bestandele en ‘n lekker warm vuur maak ons ‘n peri-peri hoender en daarna ‘n bietjie soetpatats, wat ons saam ‘n glasie wyn geniet!

Kom kuier, toer en braai saam! Saterdae 19:00 op SABC3.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке