Bybelstorie vir kinders: Moses

Описание к видео Bybelstorie vir kinders: Moses

In hierdie episode van ‪@Kroon_Kinders‬ leer ons van Moses en die uittog, God se verlossing en leierskap! Ons sing ook lekker Bybel-liedjie saam en beweeg ons lyfies.

Moses het sy hand oor die see uitgesteek, en die Here het daardie hele nag die water met 'n sterk oostewind weggedryf, sodat die water oopgekloof en die see daar drooggelê is. Die Israeliete het op droë grond deur die see gegaan, en die water het weerskante van hulle soos 'n muur gestaan.
Eksodus 14:21-22.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке