Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Kleure # reënboog

  • Lami Leer en Speel Videos
  • 2023-05-24
  • 17288
Kleure # reënboog
  • ok logo

Скачать Kleure # reënboog бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Kleure # reënboog или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Kleure # reënboog бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Kleure # reënboog

Lami leer van reënboog kleure met sy maatjie die tower ponie.
Rooi oranje geel
Wil jy met my speel
Groen en blou
Vir my en jou
Indigo pers
Wil jy verf
Dit is die kleure van die reënboog

Met 'n reënboog 'n reënboog
Kan ons lekker speel en lag
Met 'n reënboog 'n reënboog
Is dit 'n lekker dag
Met 'n reënboog 'n reënboog
Kom na die reën

--
Donasies:
https://ko-fi.com/koffievirlami
Baie dankie vir jul ondersteuning.
--
Lami poppies:
  / nessi_noodles_crochet  
Vanessa: 076 924 2561
--
Gratis werkaarte:
https://afrikaans.com/leerhulp/lami-l...
--
Meer oor Lami Leer en Speel Videos:
#afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend
#stories, #liedjies en #rympies
Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word.
100% GRATIS vir almal.
Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap.

Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.

Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com

Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.

Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.

Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.

Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Kleure #kleuters #lami #afrikaans
    Kleure #kleuters #lami #afrikaans
    3 года назад
  • Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
    Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
    3 года назад
  • PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian
    PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian
    6 лет назад
  • Speel met Klei en Leer Knip | Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 4 ✂️
    Speel met Klei en Leer Knip | Juffrou Linky Avontuur Boks - Aktiwiteit 4 ✂️
    8 месяцев назад
  • Die Klein Mier se Groot Plan | AFRIKAANSE STORIES
    Die Klein Mier se Groot Plan | AFRIKAANSE STORIES
    4 месяца назад
  • Вечерний Ургант.Взгляд снизу.Дети.Лучшее за 2016 год.
    Вечерний Ургант.Взгляд снизу.Дети.Лучшее за 2016 год.
    7 лет назад
  • Hoe help ek my kind om beter te lees? Hoe om van 1 - 10 te tel en te LEES | LEESPROGRAM 12/40
    Hoe help ek my kind om beter te lees? Hoe om van 1 - 10 te tel en te LEES | LEESPROGRAM 12/40
    7 лет назад
  • 20 x Pilnas Epizodes | 2+ Stunda | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski
    20 x Pilnas Epizodes | 2+ Stunda | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski
    3 дня назад
  • Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans
    Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans
    11 месяцев назад
  • Vakaro pasaka. Birutė Mar. Ištrauka iš knygos „Naktukas“
    Vakaro pasaka. Birutė Mar. Ištrauka iš knygos „Naktukas“
    3 года назад
  • Les 2 Vorms  +  Kleure  +  Tel +  Insekte #kleuters #lami #afrikaans
    Les 2 Vorms + Kleure + Tel + Insekte #kleuters #lami #afrikaans
    2 года назад
  • Seediere #kleuters #lami #afrikaans
    Seediere #kleuters #lami #afrikaans
    3 года назад
  • Tel tot tien  #kleuters #afrikaans #kinders
    Tel tot tien #kleuters #afrikaans #kinders
    3 года назад
  • Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | Eps 46-50
    Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | Eps 46-50
    4 года назад
  • Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos
    Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos
    4 месяца назад
  • Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer?
    Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinders te leer?
    5 лет назад
  • Benzee gaan Butterfly World toe - Episode 1
    Benzee gaan Butterfly World toe - Episode 1
    4 года назад
  • Plaasdiere + Gratis PDF #kleuters #geluide #lami #afrikaans
    Plaasdiere + Gratis PDF #kleuters #geluide #lami #afrikaans
    1 год назад
  • Kitas ir Keitė / 21-25 epizodai
    Kitas ir Keitė / 21-25 epizodai
    4 года назад
  • Die beste Alfabet vir kleuters  #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans
    Die beste Alfabet vir kleuters #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans
    4 года назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com