Slammer Series VLOG: S1E5 - Mooirivier Hengelklub en Elite Kompetisie by Klipdrift Dam

Описание к видео Slammer Series VLOG: S1E5 - Mooirivier Hengelklub en Elite Kompetisie by Klipdrift Dam

Ivan neem deel aan 'n klubkompetisie en Elite by die gedugte Klipdrift dam buite Potchefstroom. Ten spyte van 'n mislike Klipdrift, slaag hy daarin om as wenner van die dag weg te stap. In dié video wys hy hoe hy die dam aanpak en gee meer agtergrond oor kompeterende hengel.

Vir meer inligting oor kompeterende hengel en vir aansluiting by Mooirivier Hengelklub, kontak ons gerus op Whatsapp 0743621738 of epos [email protected]

Комментарии

Информация по комментариям в разработке