Leer lees in Afrikaans | Maklike woorde en sinne saam met Makie Sakie Drakie | LEESPROGRAM 9/40

Описание к видео Leer lees in Afrikaans | Maklike woorde en sinne saam met Makie Sakie Drakie | LEESPROGRAM 9/40

Hierdie Afrikaanse Opvoedkundige kindervideo stel vir Makie Sakie Drakie en sy familie aan die kinders bekend. Hierdie karakters gaan die kinders help lees op 'n prettige interaktiewe manier.

Daar word gefokus op klanke vir inskerping. Dan gaan ons ons nonsens woorde lees om net weer in te oefen dat klanke woorde vorm. Na die nonsens woorde tekkel ons ook 3-letter woorde. Die kinders sluit af deur sinne te lees.

Juffrou is meer as welkom om die video se klank af te stel en self ook te praat. Sodoende hoor die kinders juffrou se bekende stem en aksent. Ons het almal verskillende aksente en juffrou moet die videos aanpas vir haar gerief en volgens die kinders in haar klas. Die video kan ook opgedeel word in meer as een les of as geheel aangebied word. Wat vir jou die beste werk.

🦋HULPMIDDELS om hierdie video aan te bied as 'n volledige les:
https://www.teacharesources.com/produ...

👕Gaan kyk gerus na ons baie oulike T-hemp van Makie Sakie Drakie vir jou kind.
https://www.teeprint.co.za/product/pl...

👕🧢Gaan loer gerus na al ons BAIE oulike unieke Pleasant Memories Education fisiese PRODUKTE by:
https://www.teeprint.co.za/store/plea...

🦋Heelwat van onsPleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/selle...

🌈SUBSCRIBE, Dit is gratis!

Welkom by ons Kindervriendelike YouTube Kanaal in Afrikaans en Engels.

🌈 Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.

🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's?

🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders:
https://www.teacharesources.com/produ...

🎯Complete playlist of Afrikaans ABC stories:    • Oulike Afrikaanse Alfabet kinderstori...  

🎯Complete playlist of English ABC stories:    • English Alphabet STORIES for kids | E...  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке