Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть LEEF DIE GEESTELIKE LEWE IN DIE PRAKTYK - 9 MAART 2025

  • LewenSentrum
  • 2025-03-08
  • 5504
LEEF DIE GEESTELIKE LEWE IN DIE PRAKTYK - 9 MAART 2025
  • ok logo

Скачать LEEF DIE GEESTELIKE LEWE IN DIE PRAKTYK - 9 MAART 2025 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно LEEF DIE GEESTELIKE LEWE IN DIE PRAKTYK - 9 MAART 2025 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку LEEF DIE GEESTELIKE LEWE IN DIE PRAKTYK - 9 MAART 2025 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео LEEF DIE GEESTELIKE LEWE IN DIE PRAKTYK - 9 MAART 2025

Welkom by LewenSentrum se Aanlyndiens, ons is by jy skakel vandag saam met ons in.
Vir eenige vra kan jy ons op 011-867-7244 skakel of E-pos na info@lewensentrum.org
geniet die diens saam met ons.

DATUM: 9 MAART 2025 (OGGEND)
PREDIKER: ANDRIES ENSLIN
TEMA: LEEF DIE GEESTELIKE LEWE IN DIE PRAKTYK
REEKS: DIE PAD, DIE PREEK, DIE PRAKTYK
SKRIF: HANDELINGE 2:42-47 (NLV)


• Jy is ‘n geesmens en net Jesus en sy liefde kan jou gees wakker maak.
• Fisiese voordele vir ‘n lewe met geestelike fokus.
• Hoe leef gewone mense ‘n geestelike lewe?

DIE PAD, DIE PREEK, DIE PRAKTYK

Handelinge 2:42-47 (NLV) Hulle het hulle volledig gewy aan die leer van die apostels, aan die versorging van mekaar, aan die gemeenskaplike maaltye, en aan gebede. Diep ontsag het oor elke persoon gekom, en die apostels het baie wonders en wondertekens laat plaasvind. Al die gelowiges het gereeld bymekaargekom, en hulle het alles wat hulle besit het, met mekaar gedeel. Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se behoefte. Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die maaltyd van die Here gevier, en hulle kos met jubelende blydskap en in alle opregtheid geëet. Hulle het God deurentyd geprys, en die goedgesindheid van die hele volk geniet. En die Here het elke dag mense wat verlos word, by hulle gevoeg.

DIE LEER VAN DIE APOSTELS

Matteus 28:18-20 (NLV) Jesus kom toe nader en sê vir sy dissipels: “God het die volle mag oor hemel en aarde aan My toevertrou. Gaan dan, maak al die nasies my dissipels, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Leer hulle om alles te gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.”

EEN VAN DIE BAIE BELANGRIKE LESSE

Johannes 15:4-8 (NLV) “Julle moet aan My verbonde bly soos Ek aan julle. ’n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as dit nie aan die druiwestok verbind bly nie, en só julle ook nie as julle nie aan My verbonde bly nie. Ek is die druiwestok, julle is die lote. Wie aan My verbonde bly en Ek aan hulle, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie. Wie nie aan My verbind bly nie, word weggegooi soos ’n loot en verdroog. Hulle maak gewoonlik sulke lote bymekaar en gooi dit in die vuur en dit verbrand. As julle aan My verbind bly en my woorde in julle, vra dan net wat julle wil hê, en julle sal dit kry. Dit is juis hierin dat my Vader verheerlik word, dat julle baie vrugte oplewer en my dissipels is.”

DRIE AKSIES WYS JOU VERBINTENIS

Luk. 10:25-37

• Rower – wys geen verbintenis met God of beginsels
• Priester en Leviet – wys verbintenis aan kerk en godsdiens
• Samaritaan – wys verbintenis aan die ware Wynstok

Ware verbintenis lei na ‘n LEWE met WARE LEWE.

DIE WAARHEID VAN VERBINTENIS LÊ ALTYD IN DIE HART

Handelinge 7:51 (AFR83) “Julle hardkoppiges! Julle is heidens in julle harte. Julle is doof vir die woord van God. Julle weerstaan altyd die Heilige Gees. Soos julle voorvaders gemaak het, maak julle ook.”

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • GELOOF WAT JOU DEURDRA - 1 MAART 2026
    GELOOF WAT JOU DEURDRA - 1 MAART 2026
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026
    WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026
    Трансляция закончилась 8 дней назад
  • LEER OM TE SKYN IN ALLE SEISOENE - 30 JUNIE 2024
    LEER OM TE SKYN IN ALLE SEISOENE - 30 JUNIE 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • Hy maak ’n weg – Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
    Hy maak ’n weg – Koortjies met Jonathan Rubain | kykNET
    2 года назад
  • ✝️Я умер — и то, что Иисус сказал мне о говорении на иных языках, изменило всё
    ✝️Я умер — и то, что Иисус сказал мне о говорении на иных языках, изменило всё
    4 дня назад
  • Nuwe lewe saam met Jesus - Stephan Joubert, 8 April 2018
    Nuwe lewe saam met Jesus - Stephan Joubert, 8 April 2018
    7 лет назад
  • WAAR IS JY OP “DIE PAD”?  - 27 APRIL 2025
    WAAR IS JY OP “DIE PAD”? - 27 APRIL 2025
    10 месяцев назад
  • RAAK NOU KALM - VLUG NA GOD TOE - 12 JANUARIE 2025
    RAAK NOU KALM - VLUG NA GOD TOE - 12 JANUARIE 2025
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • RITME Digitaal | Wat Vat Ek Saam As Ek Na God Toe Gaan? | Stephan Joubert
    RITME Digitaal | Wat Vat Ek Saam As Ek Na God Toe Gaan? | Stephan Joubert
    11 месяцев назад
  • VUL JOU TENK MET JESUS SE VREUGDEVOLLE WOORDE - 23 MAART 2025
    VUL JOU TENK MET JESUS SE VREUGDEVOLLE WOORDE - 23 MAART 2025
    Трансляция закончилась 11 месяцев назад
  • GESEËND – TOG VOEL DIT OF EK WEGSINK - 21 APRIL 2024
    GESEËND – TOG VOEL DIT OF EK WEGSINK - 21 APRIL 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • Wanneer ons God se Aardse adres word - Stephan Joubert, 27 Mei 2018
    Wanneer ons God se Aardse adres word - Stephan Joubert, 27 Mei 2018
    7 лет назад
  • KSM Erediens | 13 Apr. | Troos (Colin Smith)
    KSM Erediens | 13 Apr. | Troos (Colin Smith)
    10 месяцев назад
  • Storietyd Reeks: Jesus vertel ons van die einde - Andries Enslin, 10 September 2017 VM
    Storietyd Reeks: Jesus vertel ons van die einde - Andries Enslin, 10 September 2017 VM
    8 лет назад
  • Soekie (1975) (Afrikaans)
    Soekie (1975) (Afrikaans)
    3 года назад
  • Daaglikse Oordenking - 2 Maart 2026
    Daaglikse Oordenking - 2 Maart 2026
    11 часов назад
  • 🔴 АУСЛЕНДЕР: Израиль и США добивают остатки Ирана - будет наземный штурм?
    🔴 АУСЛЕНДЕР: Израиль и США добивают остатки Ирана - будет наземный штурм?
    2 часа назад
  • DOODskoot in enige huwelik - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
    DOODskoot in enige huwelik - Past. Frik Weideman | Menorah Tabernacle
    4 года назад
  • 13 April | Stephan Joubert | Moenie oor My huil nie
    13 April | Stephan Joubert | Moenie oor My huil nie
    10 месяцев назад
  • Wanneer angs jou oorweldig - Beleef Preek #53
    Wanneer angs jou oorweldig - Beleef Preek #53
    10 месяцев назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com