Skemerkerk Q&A

Описание к видео Skemerkerk Q&A

Ons tieners het vir ons 'n klompie vrae ingestuur, ons het 'n paneel bymekaar gekry en ons het lekker saam gesels (daar is nog baie vrae oor vir 'n volgende rondte)

00:00 Inleiding
12:20 Het Adam en Eva 'n naeltjie?
12:55 Hoe oud is die aarde/hoe dink Christene oor evolusie-teorie?
21:45 Hoekom het mense so oud geword in Genesis?
25:22 Hoe lank was Noag op die ark?
25:57 Wat is die Bybelse 'kanon'?
26:36 Hoe weet ek die Bybel is waar?
39:26 Is daar diere in die Hemel?
41:05 Hoe werk 'hemel-toe-gaan' of 'in-die-hemel-wees'?
47:26 Dink jy die Here stuur mense hel toe?
48:25 Gaan ons werk in die Hemel?
52:34 Hoe weet jy die Here praat met jou?
1:00:15 Hoe kan 'n goeie God soveel seer toelaat?
1:04:31 Hoe antwoord ons die moraliteit vrae van jongmense?
1:16:09 Laaste woord van paneel-lede

Комментарии

Информация по комментариям в разработке