Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Leer lees in Afrikaans met alfabetklanke en 2-letter woorde vir kinders

  • Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
  • 2026-03-04
  • 187
Leer lees in Afrikaans met alfabetklanke en 2-letter woorde vir kinders
  • ok logo

Скачать Leer lees in Afrikaans met alfabetklanke en 2-letter woorde vir kinders бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Leer lees in Afrikaans met alfabetklanke en 2-letter woorde vir kinders или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Leer lees in Afrikaans met alfabetklanke en 2-letter woorde vir kinders бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Leer lees in Afrikaans met alfabetklanke en 2-letter woorde vir kinders

Afrikaans leer lees met prettige alfabetklanke en herhaling wat jong kinders help om klanke vinniger te herken, te verstaan en te onthou.

Welkom, mammas, juffrouens en opvoeders! 👋

In hierdie video oefen ons Afrikaanse alfabetklanke op ’n eenvoudige, kindervriendelike manier wat leesontwikkeling versterk. Deur herhaling, luister, vaslegging en aktiewe deelname word jou kind gehelp om klanke vinniger te identifiseer en met meer selfvertroue te begin lees.

🔎 Wat is in die video?
✅ Deel 1: Herhaling van al die Afrikaanse alfabetklanke — ideaal vir inskerping en selfvertroue.
✅ Deel 2: Lees van tweeletter-nonsenswoorde om te wys hoe klanke saamgevoeg word om woorde te vorm; dit versterk mondvorming en help met fonetiese vloei.
✅ Deel 3: Selfstandige lees van alfabetklanke én tweeletter-nonsenswoorde — jou kind oefen om op sy/haar eie te lees! 🎉

💛 Wat om te verwag:
• Interaktiewe inoefening
• Stadige, duidelike uitspraak
• Herhaling vir beter inskerping
• Klankvoorbeelde wat kinders verstaan
• Ideaal vir beginners én vir ekstra ondersteuning

🎯 Geskik vir kinders wat:
• pas begin leer lees
• sukkel om klanke te onthou
• ekstra oefening benodig
• hou van prettige leer

✨ Voordele vir jou kind:
• Versterk fonemiese vaardighede
• Maak klankherkenning en lees makliker
• Bou lees-selfvertroue
• Ondersteun leer in die klas én by die huis

🎥 Gebruik dit vir:
• Tuisonderrig
• Klasaktiwiteite
• Intervensie / remediëring
• Vroeë leesontwikkeling

👍 Like, Subscribe & Deel om meer Afrikaanse opvoedkundige video’s vir jong kinders te sien.

📚Is jy opsoek na nog waardevolle, Afrikaanse leesvideo's wat jou kind gaan help om maklik, interaktief en effektief met begrip te leer lees:
   • GRATIS Afrikaanse Leesprogram vir kinders ...  

Maak lees maklik, lekker én suksesvol vir jou kind! 💛📚

Ons volledige, oorspronklike Afrikaanse leesprogram neem jou kind op ’n interaktiewe leerreis — perfek vir Graad R–2, tuisonderrig of aanvullende leer. Die program is reeds met sukses in skole én by die huis gebruik en help kinders om selfvertroue in lees en begrip te bou.

✨ Wat maak ons LEESPROGRAM besonders?
Ons pakket bevat meer as 40 video-lesse + 40+ bypassende PDF-drukpakkette — jou hele jaar se leesbeplanning in een maklike, volledige hulpmiddel!

👉 Kry die digitale weergawe hier:
https://www.teacharesources.com/produ...

🎥 GRATIS Opvoedkundige Kindervideo’s

Ons YouTube-kanaal bied GRATIS opvoedkundige inhoud vir jong kinders (4–8 jaar) — ideaal vir tuisonderrig, remediërende hulp en klastoepassing.

💡 Wat vind jy op die kanaal?
• 👶 Leer lees (Alfabetklanke, lettervorming, klankbou)
• 📘 Leesbegrip en leesontwikkeling
• 🔢 Wiskunde-konsepte
• 🎶 Oulike kinderliedjies
• 📚 Kinderstories
• 🌈 NOG baie meer!

🌟 Waarom kies ouers en onderwysers ons?

• ✅ Ontwerp deur ’n gekwalifiseerde onderwyseres
• ✅ Interaktief met geen passiewe skermtyd
• ✅ Pas by enige kurrikulum in SA
• ✅ Word reeds suksesvol in talle skole en tuis gebruik
• ✅ Bevorder selfvertroue, fokus en lewenslange leerliefde

👉 SUBSCRIBE om saam ’n liefde vir lees en leer by jou kind te kweek!

📩 Kontak & Hulpbronne

🌻 E-pos:
magda.ehlers@gmail.com

🌻 Hulpmiddels vir ouers en opvoeders (TEACHA):
https://www.teacharesources.com/selle...

#AfrikaansLeerLees #AlfabetKlanke #LeerLees

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Leer lees in Afrikaans: Prettige leesspeletjie & leesondersteuning
    Leer lees in Afrikaans: Prettige leesspeletjie & leesondersteuning
    3 недели назад
  • Afrikaanse Vokale vir kinders: a e i o u | Leer lees met begrip
    Afrikaanse Vokale vir kinders: a e i o u | Leer lees met begrip
    1 месяц назад
  • Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u  | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning
    Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning
    1 месяц назад
  • Leer Lees vinniger: Afrikaanse Leesondersteuning met Klanke en Leesrigting
    Leer Lees vinniger: Afrikaanse Leesondersteuning met Klanke en Leesrigting
    12 дней назад
  • Mathe RÄTSEL Tiere – Wie hoch ist der Tisch?
    Mathe RÄTSEL Tiere – Wie hoch ist der Tisch?
    4 года назад
  • Mazulis Sensejs • Smurfi • Oficiālais kanāls!
    Mazulis Sensejs • Smurfi • Oficiālais kanāls!
    3 дня назад
  • „Lapatai į Kaziuką!“ - žaidžiame Kaziuko mugę |  #BūkRamus tiesioginės transliacijos vaikams
    „Lapatai į Kaziuką!“ - žaidžiame Kaziuko mugę | #BūkRamus tiesioginės transliacijos vaikams
    5 лет назад
  • Английский язык для детей и начинающих.Урок 1
    Английский язык для детей и начинающих.Урок 1
    10 лет назад
  • 5 класс. Решаем Дробный пример!
    5 класс. Решаем Дробный пример!
    2 недели назад
  • Ritminis žaidimas vaikams | Kūno perkusija (1-6m.) | Body percussion play along for kids (1-6y)
    Ritminis žaidimas vaikams | Kūno perkusija (1-6m.) | Body percussion play along for kids (1-6y)
    3 года назад
  • 🎭 Как Баба Яга обманула богатыря: вся правда здесь! | Лунный сундучок
    🎭 Как Баба Яга обманула богатыря: вся правда здесь! | Лунный сундучок
    3 недели назад
  • Викторина на знания! ВЫ УМНЫЙ ИЛИ ГЛУПЫЙ? Тест на эрудицию
    Викторина на знания! ВЫ УМНЫЙ ИЛИ ГЛУПЫЙ? Тест на эрудицию
    2 года назад
  • Ералаш | К доске пойдёт... (Сборник)
    Ералаш | К доске пойдёт... (Сборник)
    4 года назад
  • Девочка и дельфин. Мультфильм. Музыка Эдуарда Артемьева (1979)
    Девочка и дельфин. Мультфильм. Музыка Эдуарда Артемьева (1979)
    3 года назад
  • Vakaro pasaka. Birutė Mar. Ištrauka iš knygos „Naktukas“
    Vakaro pasaka. Birutė Mar. Ištrauka iš knygos „Naktukas“
    3 года назад
  • 5-минутная детская тренировка - Youtube - веселая тренировка для детей всех возрастов!
    5-минутная детская тренировка - Youtube - веселая тренировка для детей всех возрастов!
    5 лет назад
  • 25 загадок на сообразительность. Загадки с подвохом # 1.
    25 загадок на сообразительность. Загадки с подвохом # 1.
    2 года назад
  • Приключения Буратино. Сборник песен из фильма (1975)
    Приключения Буратино. Сборник песен из фильма (1975)
    3 года назад
  • Disney : Snow White & the 7 Dwarfs (1937)
    Disney : Snow White & the 7 Dwarfs (1937)
    1 месяц назад
  • Тест на ШКОЛЬНЫЕ ЗНАНИЯ. 30 вопросов по школьной программе #ТЕСТ НА ЭРУДИЦИЮ #эрудиция #знания #мозг
    Тест на ШКОЛЬНЫЕ ЗНАНИЯ. 30 вопросов по школьной программе #ТЕСТ НА ЭРУДИЦИЮ #эрудиция #знания #мозг
    1 год назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com