COPPS 94 1 S10 E06

Описание к видео COPPS 94 1 S10 E06

Die hoë vlakke van drankmisbruik wat in Namibië voorkom het vir aksie gesorg op die Copps 94.1-program. Dit is somtyds verbasend om te beleef hoe baie stadsinwoners, wat reeds onder ekonomiese druk verkeer, geld by kroeë en shebeens bestee, wat lei tot allerhande skermustelings. Copps 94.1 word regstreeks uitgesaai op Kosmos 94.1 elke Vrydagaand van 20:00 tot 00:00. G4S Namibia Autohaus Windhoek Minet Namibia Insurance Brokers Namibia Wildlife Resorts Engen Eureka Windhoek West Care Medical Centre 𝘽𝙤𝙠𝙚𝙝. Film 𝙈𝙚𝙙𝙞𝙖 ITR Namibia Earthmoving Pty Ltd , Steers Namibia Cema Drilling And Compressors Cc and Windhoek City Police Service - WCPS

Комментарии

Информация по комментариям в разработке