Ken die krag van die Gees [5 Junie 2022]

Описание к видео Ken die krag van die Gees [5 Junie 2022]

Ons nooi jou na ons Ekerk Lewendig Pinkster toe wat Sondag 5 Junie afskop. Ons tema vir hierdie Pinkster is “Van beurtkrag, tot Gees-krag.” Hierdie reeks skop af Sondag 5 Junie om 9:00 en gaan verder die week van Maandag, 6 Junie, tot Donderdag 9 Junie om 19:00 die weeksaande. Skakel gerus regstreeks in op ons webtuiste (www.ekerk.org), direk in ons toep, of op ons Facebook-, of Youtubekanaal.

Sondag 5 Junie 9:00 | Ken die krag van die Gees
Maandag 6 Junie 19:00 | Skakel die krag aan
Dinsdag 7 Junie 19:00 | Leef die krag van die Gees
Woensdag 8 Junie 19:00 | Van sug tot krag
Donderdag 9 Junie 19:00 | Krag wat vrug dra

Комментарии

Информация по комментариям в разработке