Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

  • LewenSentrum
  • 2025-07-19
  • 18193
JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE  2025
  • ok logo

Скачать JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025

DATUM: 20 JULIE 2025 (OGGEND)
PREDIKER: PROF. STEPHAN JOUBERT
TEMA: JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE
TEKS: JOHANNES 1:1-5, 14-18 (NNT)

1. JESUS, DIE WOORD, IS BY GOD EN GOD SELF

Johannes 1:1-5 (NNT)
:1 In die begin was die Woord daar. Die Woord was by God en die Woord was God.
:2 Toe alles begin het, was Hy by God.
:3 Deur Hom is alles geskep. Sonder Hom is niks geskape wat bestaan nie.
:4 Hy het ook lewe gebring en die lewe was die lig van die mense.
:5 Hierdie lig het in die duisternis geskyn, en die duisternis kon dit nie uitdoof nie.

Jesus deel die volgende eienskappe met God:

• Ewig in wese
• Ewig in spasie
• Ewig in relasie
• Ewig in naam en titel

2. JESUS KOM WYS GOD SE HEERLIKHEID TUSSEN ONS

Johannes 1:14 (NNT) Die Woord het ‘n fisiese mens geword en tussen ons kom woon. Ons kon sien hoe groot en belangrik Hy is. As unieke Seun wat van die Vader af kom, is Hy groot en belangrik, vol genade en goddelike egtheid.

a. Die Woord word mens. Johannes sê nie dat die Woord in ‘n vleeslike gestalte tussen ons kom woon het nie, maar dat die Woord vlees/mens geword het. Deur hierdie keuse was Jesus as die Woord nou onlosmaaklik gekoppel aan sy menslike bestaanswyse en aan die geskiedenis van hierdie wêreld.

b. Die Woord slaan tent op tussen ons. In vers 14 gebruik Johannes ’n term wat vertaal word met “tent opslaan.” Dit herinner ons aan Eksodus 25:8-9 waar Israel die opdrag kry om ‘n tabernakel op te rig sodat God in die midde van sy mense kan woon. God is egter nou in lewende lywe tussen ons wanneer Jesus tussen ons kom woon en werk.

c. Die Woord besit heerlikheid (“doksa”) Die verwysing na Jesus se doksa in vers 14 herinner ons aan die Ou-Testamentiese konsep “kavod” of heerlikheid as beskrywing van God se teenwoordigheid. Netsoos wat God se heerlikheid neergedaal het oor die tabernakel (Eksodus 40:34) en die tempel (1 Konings 8:10-11) nadat hulle aan die Here gewy is, net so daal God se heerlikheid neer met Jesus se koms aarde toe.

3. JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE

Johannes 1:16-18 (NNT)
:16 Uit sy oorvloed het Hy ons almal toegegooi onder sy genade.
:17 Moses het wel vir ons die wet gegee, maar Jesus het vir ons genade en die egte waarheid gegee.
:18 Niemand het God nog ooit gesien nie. Die unieke Seun, ook God, wat in ‘n baie hegte verhouding met die Vader staan, het die Vader aan ons kom bekend maak.

Jesus gooi ons toe onder God se genade. Hy weerkaats God se goedheid. Dit herinner ons aan die genade van God op Sinai wanneer Moses die wet ontvang (Eksodus 34:6). In Jesus se optrede en genadige optrede word die lewende God se goedheid nog meer as ooit sigbaar. Moses kon slegs die wet gee, maar Jesus bring hemelse genade en egte waarheid. Nou leef ons uit God se oorvloed. Ons wag nie op nog spesiale hemelse seëninge nie, ons leef as geseëndes in die oorvloedige genade van ons Here Jesus wat Hy oor ons uitstort.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026
    WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026
    Трансляция закончилась 7 дней назад
  • RAAK NOU KALM - VLUG NA GOD TOE - 12 JANUARIE 2025
    RAAK NOU KALM - VLUG NA GOD TOE - 12 JANUARIE 2025
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • Sunday Morning Worship - 03/01/2026
    Sunday Morning Worship - 03/01/2026
    Трансляция закончилась 8 часов назад
  • LAAT U WIL GESKIED HIER OP AARDE, NET SOOS IN DIE HEMEL - 16 FEBRUARIE 2025
    LAAT U WIL GESKIED HIER OP AARDE, NET SOOS IN DIE HEMEL - 16 FEBRUARIE 2025
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • DAAR IS DIE LAM VAN GOD ... HY IS HIER OOK! - 17 AUGUSTUS 2025
    DAAR IS DIE LAM VAN GOD ... HY IS HIER OOK! - 17 AUGUSTUS 2025
    6 месяцев назад
  • Stephan Joubert Openbaring sessie 1
    Stephan Joubert Openbaring sessie 1
    5 месяцев назад
  • HET JY GEWEET JY DRA DIE EWIGE MERK VAN GOD?  -  14 SEPTEMBER 2025
    HET JY GEWEET JY DRA DIE EWIGE MERK VAN GOD? - 14 SEPTEMBER 2025
    Трансляция закончилась 5 месяцев назад
  • JESUS VERANDER MY WEEGSKAAL VIR ALTYD - 10 NOVEMBER 2024
    JESUS VERANDER MY WEEGSKAAL VIR ALTYD - 10 NOVEMBER 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • 22 JUNIE 2025 - JESUS VERANDER DIE REGTE LEWE; EN EK VOLG IN SY VOETSPORE
    22 JUNIE 2025 - JESUS VERANDER DIE REGTE LEWE; EN EK VOLG IN SY VOETSPORE
    Трансляция закончилась 8 месяцев назад
  • DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
    DIE LAASTE DAE IS HIER: DIE GEES IS HIER IN OORVLOED - 19 MEI 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • AS JY NIE BEHEER HET NIE - 27 JULIE  2025
    AS JY NIE BEHEER HET NIE - 27 JULIE 2025
    Трансляция закончилась 7 месяцев назад
  • NET EEN DING IS NODIG – SO SÊ JESUS  - 25 JANUARIE 2026
    NET EEN DING IS NODIG – SO SÊ JESUS - 25 JANUARIE 2026
    Трансляция закончилась 1 месяц назад
  • LEER KEN GOD SE WIL … IN TIEN WOORDE! - 15 SEPTEMBER 2024
    LEER KEN GOD SE WIL … IN TIEN WOORDE! - 15 SEPTEMBER 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • LEER OM TE SKYN IN ALLE SEISOENE - 30 JUNIE 2024
    LEER OM TE SKYN IN ALLE SEISOENE - 30 JUNIE 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • KSM Erediens I 16 Nov. I Ek is een-genoeg vir God (Stephan Joubert)
    KSM Erediens I 16 Nov. I Ek is een-genoeg vir God (Stephan Joubert)
    3 месяца назад
  • Bid totdat ek voel soos Jesus [28 Jan 2026]
    Bid totdat ek voel soos Jesus [28 Jan 2026]
    Трансляция закончилась 1 месяц назад
  • Vertrou God beter: vertrou Hom vandag! [27 Feb 2022]
    Vertrou God beter: vertrou Hom vandag! [27 Feb 2022]
    Трансляция закончилась 4 года назад
  • "Die Vryheidsfront staan eerste en uitsluitlik vir Selfbeskikking" - Dr Corne Mulder
    1 месяц назад
  • 230121 Prof Stephan Joubert
    230121 Prof Stephan Joubert
    3 года назад
  • So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]
    So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]
    Трансляция закончилась 4 года назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com