Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть AS JY NIE BEHEER HET NIE - 27 JULIE 2025

  • LewenSentrum
  • 2025-07-26
  • 7961
AS JY NIE BEHEER HET NIE - 27 JULIE  2025
  • ok logo

Скачать AS JY NIE BEHEER HET NIE - 27 JULIE 2025 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно AS JY NIE BEHEER HET NIE - 27 JULIE 2025 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку AS JY NIE BEHEER HET NIE - 27 JULIE 2025 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео AS JY NIE BEHEER HET NIE - 27 JULIE 2025

DATUM: 27 JULIE 2025 (OGGEND)
PREDIKER: ANDRIES ENSLIN
TEMA: AS JY NIE BEHEER HET NIE
REEKS: GEDOOP MET ‘N DROOM
TEKS: HANDELINGE 27

WITBOORDJIE EN BLOUBOORDJIE

Die mens is geskape na die beeld van God, maar ons probeer God na ons beeld maak.

PAULUS SE GROEIENDE DROOM

Handelinge 25:10-11 (NLV) Paulus antwoord hom: “Nee! Voor die keiserlike regbank staan ek tereg. Dít is waar ek verhoor moet word. Ek het die Jode geen kwaad aangedoen nie. Dit weet u self baie goed. As ek skuldig is en dinge gedoen het wat die dood verdien, probeer ek die dood nie ontduik nie. Aangesien alles waarvan hulle my beskuldig egter blote versinsels is, kan niemand my sommer maar net aan hulle uitlewer nie. Ek appelleer na die keiser!”

PAULUS VERLOOR BEHEER

Handelinge 27:9-12 (NLV) Ons het taamlik baie tyd verloor, en dit het al gevaarlik vir skeepvaart geword, want die winter het begin aanbreek. Paulus waarsku hulle toe: “Manne, ek sien dat ons vaart gevaarlik gaan wees en dat daar nie net groot skade aan die vrag en die skip gaan kom nie, maar ook aan ons lewens.” Die Romeinse offisier het egter meer waarde geheg aan die opinie van die skeepskaptein en die skeepseienaar as aan Paulus se woorde. Die hawe was nie gerieflik om daar te oorwinter nie, en die meeste van die bemanning wou liewer daarvandaan wegvaar en Feniks probeer bereik om dáár te oorwinter. Feniks was ’n veilige hawe van Kreta omdat dit net na die suidwes- en noordweskant na die see toe oop was.

Handelinge 27:18-20 (NLV) Toe die storm ons aanhoudend só erg teister, het hulle die volgende dag die skip se vrag oorboord begin gooi. Die derde dag het hulle met hulle eie hande die skip se toerusting oorboord gegooi. Baie dae lank het die son en die sterre nie eers deurgekom nie en het die geweldige wind voortgewoed. Uiteindelik is alle hoop laat vaar dat ons gered sou word.

Handelinge 27:42-43a (NLV) Die plan van die soldate was om die gevangenes dood te maak om te keer dat hulle sou uitswem en ontsnap. Maar die Romeinse offisier wou Paulus red en het hulle gekeer om hulle plan uit te voer.

Handelinge 28:3 (NLV) Paulus het ’n klomp hout bymekaargemaak en op die vuur gegooi. Van die hitte het daar ’n slang uitgekom en hom aan sy hand gepik.

WAT MOET EK DOEN AS EK BEHEER VERLOOR HET?

1. Bid en smeek vir ontmoetings en bevestiging

Handelinge 27:22-25 (NLV) “En nou vra ek julle: Hou moed! Daar sal verseker geen lewensverlies onder julle wees nie; net die skip sal tot niet gaan. Verlede nag het daar ’n engel van die God aan wie ek behoort en wat ek dien, langs my gestaan en vir my gesê: ‘Hou op bang wees, Paulus. Jy moet nog voor die keiser verskyn. En dis nie al nie – om jou ontwil spaar God almal wat hier saam met jou op die skip is.’ Daarom, hou moed, manne! Verseker vertrou ek op God dat alles presies só sal gebeur soos Hy vir my gesê het.”

2. Behou geloof

Romeine 4:18-21 (NLV) Teen alle hoop in het Abraham met vaste hoop geglo dat hy nog die stamvader van baie volke sou word op grond van God se belofte: “Jou nageslag sal so baie wees soos die sterre aan die hemel.” En Abraham se geloof het nie verswak nie, al het hy baie goed besef dat sy eie liggaamlike vermoëns alreeds gedaan was – hy was al omtrent 100 jaar oud – en dat sy vrou Sara nie meer kinders kon hê nie. Abraham het nie getwyfel aan God se belofte nie; inteendeel, sy geloof het sterker geword en so het hy die eer aan God gegee. Hy was absoluut daarvan oortuig dat God enigiets kon doen wat Hy beloof het.

3. Beheer wat jy kan beheer

Dit gaan nie oor wat jy doen nie, maar oor HOE jy dit doen, wat jy kan doen.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026
    WAAG DIT OM GOD TE TOETS - 22 FEBRUARIE 2026
    Трансляция закончилась 8 дней назад
  • HOE GROEI JOU GELOOF VAN “DALK” NA “GOD SAL” - 6 OKTOBER 2024
    HOE GROEI JOU GELOOF VAN “DALK” NA “GOD SAL” - 6 OKTOBER 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • LEER OM TE SKYN IN ALLE SEISOENE - 30 JUNIE 2024
    LEER OM TE SKYN IN ALLE SEISOENE - 30 JUNIE 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • HET JY GEWEET JY DRA DIE EWIGE MERK VAN GOD?  -  14 SEPTEMBER 2025
    HET JY GEWEET JY DRA DIE EWIGE MERK VAN GOD? - 14 SEPTEMBER 2025
    Трансляция закончилась 5 месяцев назад
  • LAAT U WIL GESKIED HIER OP AARDE, NET SOOS IN DIE HEMEL - 16 FEBRUARIE 2025
    LAAT U WIL GESKIED HIER OP AARDE, NET SOOS IN DIE HEMEL - 16 FEBRUARIE 2025
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • GOD IS HIER - Andries Enslin, 17 Maart  2019
    GOD IS HIER - Andries Enslin, 17 Maart 2019
    6 лет назад
  • God en die dood [27 Junie 2021]
    God en die dood [27 Junie 2021]
    Трансляция закончилась 4 года назад
  • 22 JUNIE 2025 - JESUS VERANDER DIE REGTE LEWE; EN EK VOLG IN SY VOETSPORE
    22 JUNIE 2025 - JESUS VERANDER DIE REGTE LEWE; EN EK VOLG IN SY VOETSPORE
    Трансляция закончилась 8 месяцев назад
  • GELOOF WAT JOU DEURDRA - 1 MAART 2026
    GELOOF WAT JOU DEURDRA - 1 MAART 2026
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • Ken God se plan met jou, eerder as jou eie planne [18 Jan 2026]
    Ken God se plan met jou, eerder as jou eie planne [18 Jan 2026]
    Трансляция закончилась 1 месяц назад
  • So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]
    So laat jy jou lewe tel voordat die klok 12 uur slaan [12 Sept 2021]
    Трансляция закончилась 4 года назад
  • VUL JOU TENK MET JESUS SE VREUGDEVOLLE WOORDE - 23 MAART 2025
    VUL JOU TENK MET JESUS SE VREUGDEVOLLE WOORDE - 23 MAART 2025
    Трансляция закончилась 11 месяцев назад
  • GOD IS BESIG   Andries Enslin, 24 Maart  2019
    GOD IS BESIG Andries Enslin, 24 Maart 2019
    6 лет назад
  • JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE  2025
    JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025
    Трансляция закончилась 7 месяцев назад
  • JESUS VERANDER MY WEEGSKAAL VIR ALTYD - 10 NOVEMBER 2024
    JESUS VERANDER MY WEEGSKAAL VIR ALTYD - 10 NOVEMBER 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • Hoe om God te vertrou wanneer die lewe nie sin maak nie
    Hoe om God te vertrou wanneer die lewe nie sin maak nie
    1 месяц назад
  • 25 Junie '23 | Word jou gebede verhoor?|  Dirkie van der Spuy
    25 Junie '23 | Word jou gebede verhoor?| Dirkie van der Spuy
    Трансляция закончилась 2 года назад
  • Vierspel En Toe Kom Wynand Afrikaanse rolprent
    Vierspel En Toe Kom Wynand Afrikaanse rolprent
    10 месяцев назад
  • Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.
    Hoe om te bid - 7 Dinge wat gebedsreuse doen.
    5 лет назад
  • Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]
    Oppas, God ken jou hart [12 Maart 2023]
    Трансляция закончилась 2 года назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com