Topgehalte-diere op aanbod by Leeuwbult Bonsmara-produksieveiling

Описание к видео Topgehalte-diere op aanbod by Leeuwbult Bonsmara-produksieveiling

Die Leeuwbult Bonsmara-stoetery se bulaanbod by sy vyfde produksieveiling op 22 Junie 2023 is vry van die Q204X-, NT821- en F94L-miostatienmutasies. Onder die hamer is 30 SP-bulle, asook 100 kommersiële vroulike diere. Izak Cronjé vertel meer oor sy stoetery en sy plaas.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке