Ferrero Bonsmara Produksieveiling | 2019

Описание к видео Ferrero Bonsmara Produksieveiling | 2019

Woon Fererro Bonsmaras se produksieveiling by op 13 Augustus 2019 om 11:00 op die plaas Grootdraai in Harrismith.

Fererro Bonsmaras bied vanjaar bulle aan met goeie spierdefenisie en groei. Moet dit nie misloop nie!

OP AANBOD:
40 Bulle
100 Kommersiële Koeie (Dragtig- Kalf Aug. tot Nov. 2019)

Vir meer inligting: http://bit.ly/2lGMJB4

#BKB #BKBltd #BKBgroup #BKBevents

Комментарии

Информация по комментариям в разработке