As Emosies Kon Praat – Vergewe en lewe met ń hart vol hoop!

Описание к видео As Emosies Kon Praat – Vergewe en lewe met ń hart vol hoop!

Na 34 videos sluit ek vandag die reeks oor “As emosies kon praat” af. Ek vertrou dat dit vir jou baie beteken het. Ek sluit dan die boek af met Lewe met ‘n hart vol hoop.

Daar is egter nog hoofstukke wat nie opgeneem is nie.

Liefde en blydskap vir jou!

Indien jy meer hieroor wil lees, kry gerus die e-boek "As Emosies Kon Praat"
https://www.lynettebeer.co.za/shop/As...

#lynettebeer #lynettebeerseedsofinspiration #vrees #vreesloos #oorwin #boek #emosies

Facebook:   / seedsofinspi.  .
Instagram: lynette_beer

Комментарии

Информация по комментариям в разработке