Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть 91) Aangetrokke tot die Here (Volledige Erediens: Ps 42) Ds Gustav Opperman

  • Woorde uit sy Woning
  • 2025-08-10
  • 253
91) Aangetrokke tot die Here (Volledige Erediens: Ps 42) Ds Gustav Opperman
  • ok logo

Скачать 91) Aangetrokke tot die Here (Volledige Erediens: Ps 42) Ds Gustav Opperman бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно 91) Aangetrokke tot die Here (Volledige Erediens: Ps 42) Ds Gustav Opperman или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку 91) Aangetrokke tot die Here (Volledige Erediens: Ps 42) Ds Gustav Opperman бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео 91) Aangetrokke tot die Here (Volledige Erediens: Ps 42) Ds Gustav Opperman

Bron: Psalm 42
Teks 42:6 Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my?
Tema: Onrustige siel
Psalms:84:1,3; 42:1,2; 42:3,4; 42:5,7.
Agtergrond tot die preek: Die oomblik as jy jou geloof in hierdie wêreld begin bely, dan begin jy hierdie stemme hoor. Die ateïs vra: Waar is jou God? Die evolusionis vra: Waar is jou God? Die heiden met al sy sigbare afgode rondom hom, sy ikone, sy sportgode, sy seksgode, sy politieke messiase, wil weet: Waar is jou God? Ons sien dan niks! En as jou God daar is,hoekom het jy dit so moeilik? As jou God ‘n werklikheid is, hoekom gaan dit so swaar met jou?
Opnamedatum: 2025 07 13

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/
3) Ps 84: GK Centurion
4) Ps 42: Gemeentesang, GK Colesberg; Orrelis: Nicolaas van der Walt

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand  

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.

Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar meer as 1000 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.

Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.
U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi
Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.

Indien u ‘n bydrae wil tot
Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • 92) Oorwin ten spyte van! (Volledige Erediens: Ps 44,Rom 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    92) Oorwin ten spyte van! (Volledige Erediens: Ps 44,Rom 8) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    6 месяцев назад
  • “Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd
    “Ek Was in die Hel! - Andries Venter | Brultyd
    7 месяцев назад
  • 🔴 СРОЧНО В ИРАНЕ ВЫБРАЛИ НОВОГО ВЕРХОВНОГО ЛИДЕРА - МОДЖТАБА ХАМЕНЕИ #новости #одиндень
    🔴 СРОЧНО В ИРАНЕ ВЫБРАЛИ НОВОГО ВЕРХОВНОГО ЛИДЕРА - МОДЖТАБА ХАМЕНЕИ #новости #одиндень
    3 часа назад
  • Waarom is jy onrustig? Psalm 42 & 43 - Ds Gerhard Beukes
    Waarom is jy onrustig? Psalm 42 & 43 - Ds Gerhard Beukes
    Трансляция закончилась 10 месяцев назад
  • ⚡️НОВОСТИ | СБИТ РОССИЙСКИЙ ВЕРТОЛЕТ | ЗАПРЕТ НА ВЫЕЗД УЖЕ РАБОТАЕТ | ТРАМП НАЧАЛ ЕЩЕ ОДНУ «СВО»
    ⚡️НОВОСТИ | СБИТ РОССИЙСКИЙ ВЕРТОЛЕТ | ЗАПРЕТ НА ВЫЕЗД УЖЕ РАБОТАЕТ | ТРАМП НАЧАЛ ЕЩЕ ОДНУ «СВО»
    2 часа назад
  • Последняя возможность ОТКАЗАТЬСЯ от автоматических списаний
    Последняя возможность ОТКАЗАТЬСЯ от автоматических списаний
    20 часов назад
  • 120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    2 дня назад
  • ⚡️ Начался штурм столицы || Здание ЦРУ уничтожено
    ⚡️ Начался штурм столицы || Здание ЦРУ уничтожено
    5 часов назад
  • Light in the Darkness: Byzantine Prayer for Heavy Hearts
    Light in the Darkness: Byzantine Prayer for Heavy Hearts
    1 день назад
  • DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
    DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
    3 года назад
  • 46) Ontwaak uit die dodeslaap! (Bybelstudie uit Hand 20:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    46) Ontwaak uit die dodeslaap! (Bybelstudie uit Hand 20:1) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    3 часа назад
  • Новости дня | 4 марта 2026 г. — утренний выпуск
    Новости дня | 4 марта 2026 г. — утренний выпуск
    2 часа назад
  • Сухопутная операция началась! / Рекордная потеря территорий
    Сухопутная операция началась! / Рекордная потеря территорий
    16 часов назад
  • Danie Botha Tyd van die Einde
    Danie Botha Tyd van die Einde
    11 месяцев назад
  • ЖИРНОВ: РФ ВСТУПИЛА В ВОЙНУ США И ИРАНА! Не поверите, ЧТО ОНИ ГОТОВЯТ. Реальный риск ЯДЕРНОГО ВЗРЫВА
    ЖИРНОВ: РФ ВСТУПИЛА В ВОЙНУ США И ИРАНА! Не поверите, ЧТО ОНИ ГОТОВЯТ. Реальный риск ЯДЕРНОГО ВЗРЫВА
    2 часа назад
  • 119) Daar is werk om te doen! (Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
    119) Daar is werk om te doen! (Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
    9 дней назад
  • ШЕМА ИЗРАИЛЬ: Самая священная молитва в истории
    ШЕМА ИЗРАИЛЬ: Самая священная молитва в истории
    1 день назад
  • Каков Будет Финал Для России • Скотт Риттер
    Каков Будет Финал Для России • Скотт Риттер
    17 часов назад
  • LEER KEN GOD SE WIL … IN TIEN WOORDE! - 15 SEPTEMBER 2024
    LEER KEN GOD SE WIL … IN TIEN WOORDE! - 15 SEPTEMBER 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • 🔥Христо Грозев: Мы вычислили секретную группу наводчиков российских ракет по Украине!
    🔥Христо Грозев: Мы вычислили секретную группу наводчиков российских ракет по Украине!
    12 часов назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com