Meestal meerlinge danksy Multimin

Описание к видео Meestal meerlinge danksy Multimin

By Tartouwa-boerdery in Albertinia, word die vrugbaarheid van die merinokudde hoog op prys gestel. Hier word 'n meervoudige lamstelsel gevolg, waar ooie elke 8 maande lam - meestal meerlinge. André de Jager meen die voedingsbehoeftes van meerlingooie is uit die aard van die saak baie hoër, en daarom is Multimin hul voorkeur-produk om die optimale vlakke van spoorelemente in hul diere te handhaaf. Multimin word drie keer per jaar toegedien om tekorte van ondermeer sink en koper in dié area, reg te stel.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке