Raad oor die toediening van bloutongentstof

Описание к видео Raad oor die toediening van bloutongentstof

Dr. Faffa Malan, die bestuurder van die Herkouerveterinêre Vereniging van Suid-Afrika (Ruvasa), gesels oor die toediening van die bloutongentstof.

Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 90 jaar in die diens van boere

Volg ons op ons webwerf http://landbou.com Facebook   / landbouweekblad   en @landbou op Twitter

Комментарии

Информация по комментариям в разработке