Kitaar les 12 - Beginners Kitaar Lesse vir Kinders

Описание к видео Kitaar les 12 - Beginners Kitaar Lesse vir Kinders

Kitaar les 12 - Beginner Kitaar Lesse vir Kinders

Welkom by Deel 2 van hierdie kursus! 🎸

In Les 12 leer ons om 'n liedjie met A (Apie), D (Dassie) en die E (Eendjie) druk speel.

In hierdie les leer ons om Dawid en Goliat te speel.

Hierdie kursus is ‘n wonderlike geleentheid om kwaliteit tyd saam met jou kleuter te spandeer.
Ons kursus fokus op maklik verstaanbare lesse wat ontwerp is om die liefde vir musiek en kitaarspel te kweek.

📌 Moenie vergeet om in te teken op ons kanaal en die klokkie te druk vir meer inhoud nie!

Laai Deel 2 se handleiding gratis af:
https://guitar4kids.com

Facebook:
https://www.facebook.com/G4Kkitaarles...

As jy graag hierdie kanaal wil ondersteun: https://buymeacoffee.com/guitar4kids

#KitaarVirKinders,#KitaarLesse,#KindersKitaar,#MusiekVirKinders,#KitaarBeginner,#MusiekLesse,#KindersMusiek,#LeerKitaar,#KitaarKursus,#BeginnerKitaar,#KindersEnMusiek,#KitaarOnderrig,#MusiekOnderwys,#KindersKreatiwiteit,#KitaarLekker,#KindersOpvoedkundig,#KleuterKitaar,#KleuterKitaarLesse

Комментарии

Информация по комментариям в разработке