Optel en Aftrek van Desimale Getalle

Описание к видео Optel en Aftrek van Desimale Getalle

Welkom by Mathematics With Marlien,
Hierdie video lei jou stap vir stap deur 'n aantal voorbeelde oor hoe om desimale getalle op te tel en af te trek.

Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om die optelling en aftrekking van desimale getalle op 'n maklike en prettige manier te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou!

📚As jy die optelling en aftrekking van desimale getalle wil oefen, klik op die skakel hieronder vir jou GRATIS werkkaart en memorandum:
🔗https://www.patreon.com/posts/optel-e...

VERWANTE VIDEO'S:
✔️Vergelyk en rangskik desimale getalle
   • Vergelyk en Rangskik Desimale Getalle  

✔️Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om desimale getalle te lees en skryf
   • Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe o...  

✔️Rond af Desimale Getalle: Na die naaste tiendes, honderdstes, duisendstes en heelgetal
   • Rond af Desimale Getalle: Na die naas...  

✔️Wiskunde Quiz: Vergelyk Desimale Getalle
   • Wiskunde Quiz: Vergelyk Desimale Geta...  

✔️Wiskunde Quiz: Rond Af Desimale Getalle
   • Wiskunde Quiz: Rond Af Desimale Getal...  

Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, moet asseblief nie vergeet om hierdie video te LIKE en om te SUBSCRIBE nie.

Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
  / mathematicswithmarlien  

💥Marlien
  / marlien__cronje  

✉️ Email: [email protected]

#wiskunde #desimalegetalle

Комментарии

Информация по комментариям в разработке