Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om desimale getalle te lees en skryf | Die basiese beginsels

Описание к видео Inleiding tot Desimale Getalle: Hoe om desimale getalle te lees en skryf | Die basiese beginsels

Welkom by Mathematics With Marlien,
Hierdie video gee vir jou 'n volledige verduideliking oor waar ons desimale getalle gebruik, desimale plekwaardes, hoe om desimale getalle te lees en hoe om desimale getalle te skryf. Ek lei jou ook deur 'n aantal voorbeelde.

Met volledige voorbeelde en verduidelikings, sal hierdie video jou help om hierdie kosepte op 'n maklike en prettige manier te bemeester. As jy net jou geheue wil verfris, is hierdie video ook vir jou!

📚As jy wil oefen hoe om desimale getalle te lees en skryf, klik op die skakel hieronder vir jou GRATIS werkkaart en memorandum:
🔗https://www.patreon.com/posts/hoe-om-...

Dankie dat jy hierdie video gekyk het! As hierdie video jou gehelp het, moet asseblief nie vergeet om hierdie video te LIKE en om te SUBSCRIBE nie.

Volg my op Instagram:
💥Mathematics With Marlien
  / mathematicswithmarlien  

💥Marlien
  / marlien__cronje  

✉️ Email: [email protected]

#desimalegetalle #wiskunde

Комментарии

Информация по комментариям в разработке