Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Bobbejaan Klim die Berg (Lekker kamp weergawe)

  • Artisan
  • 2026-02-05
  • 262
Bobbejaan Klim die Berg (Lekker kamp weergawe)
  • ok logo

Скачать Bobbejaan Klim die Berg (Lekker kamp weergawe) бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Bobbejaan Klim die Berg (Lekker kamp weergawe) или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Bobbejaan Klim die Berg (Lekker kamp weergawe) бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Bobbejaan Klim die Berg (Lekker kamp weergawe)

🎵Bobbejaan Klim die Berg (Lekker kamp weergawe)
(deur Wynand Bezuidenhout)

📖 Oor die Lied:

Hierdie lied het nie begin by ’n kampvuur nie… dit het begin agter ’n rekenaarskerm.

Ek het in my kantoor gesit en werk aan vervelige finansiële modelle – spreadsheets, projeksies, getalle wat nie wil saamwerk nie. Kop moeg, oë seer. En toe begin my gedagtes dwaal.

“Dit sal darem lekker wees om te kamp…”

En net so was ek terug by Cape Vidal.

Sand onder my voete. ’n Tent wat effens skeef staan. Die see se wind. Die bos se geluide. En natuurlik… die diere wat ons behoorlik gepeper het.

Ape wat koekies steel.
Mongooses wat potjiekos ontdek.
’n Ratel wat snags om die tent snuffel.
Selfs ’n luiperd wat iewers in die donker rondbeweeg het.
En ja… daar was ook al ’n hiëna oor die jare.

Dit was rof. Dit was wild. Maar dit was ongelooflik lekker.

Ek wil niemand afraai om daar te gaan kamp nie — inteendeel, ek wil jou aanmoedig: gaan! Dis ’n ondervinding en ’n half. Kyk net mooi agter die kinders. Zip jou tent toe in die aand. Pak jou kos mooi weg. Maar moenie dat die avontuur jou afskrik nie.

Dis hoe memories gemaak word.

🎵 ’n Klein Nota oor “Bobbejaan klim die berg”

Die bekende ou lied “Bobbejaan klim die berg” was daai oggend al vroeg in my kop vas. Daardie speelse wysie het net bly draai terwyl ek tussen finansiële modelle vasgesit het — en toe ek begin droom oor Cape Vidal en al die ape wat ons kamp geplunder het, het dit skielik perfek gepas. Dis nie ’n weergawe of kopie van die oorspronklike nie — maar daardie nostalgiese gevoel en humor het beslis die vonk gegee vir hierdie kampery-storie. Party liedjies bly maar net saam met ’n mens, en soms wag hulle vir die regte storie om weer lewe te kry.

Om eerlik te wees: net om terug te dink aan daardie vakansie het my sommer weer ’n goeie dop energie gegee. Skielik was die getalle nie meer so swaar nie.

Hierdie lied is daardie dagdroom. Daardie herinnering. Daardie lag in die chaos.

So gaan kamp.
Maak stories.
Lag saam.
Leef voluit.

Soos ek en Petro en die kinders gedoen het.

💬 Persoonlike Boodskap:
Ek skryf hierdie liedjies nie vir roem nie — maar omdat ek dit geniet. Party is ernstig, party is snaaks, party is net pure herinnering. As hierdie een jou laat glimlag of jou lus maak om jou tent te pak, dan het dit sy werk gedoen.

🔗 Luister meer:
👉    • Plaaslewe, Kultuur en Dans  

👉    / @artisan-p7l  

🎧 Skrywer, musiek & video: Wynand Bezuidenhout

🏷️ Hashtags:
#CapeVidal #StLucia #KampLewe #SafariCamping #SouthAfricaTravel #TentLife #AdventureLife #AfrikaansMusic #WynandBezuidenhout #BobbejaanKlimDieBerg #Artisan

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • 🎵 KOORSTEEN
    🎵 KOORSTEEN
    1 час назад
  • ⚡️ Смертельный удар по американскому судну || Уничтожены два F-16
    ⚡️ Смертельный удар по американскому судну || Уничтожены два F-16
    9 часов назад
  • 🎵 Die Stem - n Gebed vir Suid Afrika
    🎵 Die Stem - n Gebed vir Suid Afrika
    3 месяца назад
  • "Rīta Putnu Polka kopā ar dabas ritmu"
    1 день назад
  • Альфред Кох – Путин 1990-х, бандиты, НТВ, Навальный / вДудь
    Альфред Кох – Путин 1990-х, бандиты, НТВ, Навальный / вДудь
    1 день назад
  • Арест военных в Украине / Обращение Киева к Москве
    Арест военных в Украине / Обращение Киева к Москве
    10 часов назад
  • 🎵 Die Gelofte Bly
    🎵 Die Gelofte Bly
    2 месяца назад
  • 🎵 Koljander Koljander
    🎵 Koljander Koljander
    9 дней назад
  • ЧТО СКРЫВАЕТ ЛИТВА? Самая Необычная Страна Европы (15 Фактов)
    ЧТО СКРЫВАЕТ ЛИТВА? Самая Необычная Страна Европы (15 Фактов)
    2 месяца назад
  • Славянское направление: новая фаза боёв после Северска | Военный обзор Юрия Фёдорова
    Славянское направление: новая фаза боёв после Северска | Военный обзор Юрия Фёдорова
    3 часа назад
  • Welkom in Boksburg
    Welkom in Boksburg
    3 месяца назад
  • Agter elk awesome man
    Agter elk awesome man
    3 месяца назад
  • Раскол в укр. руководстве  // Тяжелый выход из кризиса  // Сроки мобилизации // Конфликт в Кремле.
    Раскол в укр. руководстве // Тяжелый выход из кризиса // Сроки мобилизации // Конфликт в Кремле.
    2 часа назад
  • Trap dat ritme vas
    Trap dat ritme vas
    1 месяц назад
  • 🎵 Ink op die Hand (Die Drukpers Dans)
    🎵 Ink op die Hand (Die Drukpers Dans)
    5 дней назад
  • Wat Ek Gesoek Het
    Wat Ek Gesoek Het
    2 недели назад
  • Jopie het vasgestaan (Jopie Fourie)
    Jopie het vasgestaan (Jopie Fourie)
    2 недели назад
  • Prost, ihr Narren! – ein Karnevalslied nach Wilhelm Busch (Official Video) | MELODIGNIS #karneval
    Prost, ihr Narren! – ein Karnevalslied nach Wilhelm Busch (Official Video) | MELODIGNIS #karneval
    2 недели назад
  • Else(keiner  wilse)
    Else(keiner wilse)
    8 дней назад
  • Eendrag maak Magt (Deur Boerebloed Produksies)
    Eendrag maak Magt (Deur Boerebloed Produksies)
    2 месяца назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com