Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Vorms vir kleuters

  • Lami Leer en Speel Videos
  • 2021-12-25
  • 27867
Vorms vir kleuters
  • ok logo

Скачать Vorms vir kleuters бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Vorms vir kleuters или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Vorms vir kleuters бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Vorms vir kleuters

Lami ry in die vorms trein. Watter vorm gaan ons kry? Vierkant, sirkel, driehoek, reghoek en hart.

Sterk en slim rympie:
Ek is sterk, ek is slim. Drukkie drukkie drukkie.
(Sit regterhand op linker bo arm, en linker hand op regter bo arm)

Magie asems

--

Meer oor Lami Leer en Speel Videos

Het jy geweet jy kan nou vir Lami 'n koffie koop? Dis veilig en maklik. Druk net hier:

https://ko-fi.com/koffievirlami

Ons is baie opgewonde. Hoe meer kafeïen hoe meer videos! Baie dankie vir jul ondersteuning.

#afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend
#stories, #liedjies en #rympies
Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word.
100% GRATIS vir almal.
Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap.

Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.

Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com

Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.

Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.

Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.

Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans
    Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans
    4 года назад
  • Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai
    Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai
    4 года назад
  • Die beste Alfabet vir kleuters  #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans
    Die beste Alfabet vir kleuters #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans
    4 года назад
  • Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10
    Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10
    5 лет назад
  • Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
    Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
    3 года назад
  • Водные Шарики Челлендж и другие веселые приключения в бассейнах
    Водные Шарики Челлендж и другие веселые приключения в бассейнах
    1 год назад
  • Bou masjiene / Konstruksie voertuie #swaarmasjinerie #Afrikaans #Kinder
    Bou masjiene / Konstruksie voertuie #swaarmasjinerie #Afrikaans #Kinder
    4 года назад
  • The LONGEST Water Slide EVER 💦 | Peppa Pig Official Full Episodes
    The LONGEST Water Slide EVER 💦 | Peppa Pig Official Full Episodes
    1 год назад
  • Find the Missing Numbers and Shapes with a Montessori Activity Puzzle  | Preschool Toddler Learning
    Find the Missing Numbers and Shapes with a Montessori Activity Puzzle | Preschool Toddler Learning
    2 дня назад
  • Honde vir kinders #kleuters #lami #afrikaans
    Honde vir kinders #kleuters #lami #afrikaans
    1 год назад
  • Seediere #kleuters #lami #afrikaans
    Seediere #kleuters #lami #afrikaans
    3 года назад
  • Vorms vir kleuters #Afrikaans #teken #verf #diere #kinders
    Vorms vir kleuters #Afrikaans #teken #verf #diere #kinders
    4 года назад
  • Benzee speel by die huis (Deel 2)
    Benzee speel by die huis (Deel 2)
    4 года назад
  • 20 x Pilnas Epizodes | 2+ Stunda | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski
    20 x Pilnas Epizodes | 2+ Stunda | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | Bings Latviski
    3 дня назад
  • Vania Mania Kids are learning different shapes
    Vania Mania Kids are learning different shapes
    2 года назад
  • AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki |  Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle
    AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki | Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle
    7 лет назад
  • Afrikaanse kinder opvoedkundige video | Afrika diere en geluide #afrikaans #afrikaansvirkinders
    Afrikaanse kinder opvoedkundige video | Afrika diere en geluide #afrikaans #afrikaansvirkinders
    4 года назад
  • Kleure # reënboog #kleuters #lami #afrikaans
    Kleure # reënboog #kleuters #lami #afrikaans
    2 года назад
  • Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids
    Excavator, Tractor, Fire Trucks & Police Cars for Kids
    5 лет назад
  • Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf
    Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf
    1 год назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com