Volg my pa se voorbeeld, lewe in die tronk

Описание к видео Volg my pa se voorbeeld, lewe in die tronk

Gideon het een van die moeilikste kinderjare ervaar. Sy pa was glad nie ‘n rol model nie. Gideon het vinnig in sy pa se voetspore geloop en self ‘n paar keer in die tronk op geëindig maar dit het hom nie gekeer nie. Op ‘n dag in die tronk, toe roep die HERE hom by sy naam.

"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis

   / @diegetuienis  
https://diegetuienis.co.za/


Musiek:
Adobe Stock:
https://stock.adobe.com

Bensound:
https://www.bensound.com/

Church on the move:
seeds.churchonthemove.com
https://seeds.churchonthemove.com/res...

Purple Planet:
www.purple-planet.com

Youtube Library

Beeld materiaal:
Adobe Stock:
https://stock.adobe.com

Комментарии

Информация по комментариям в разработке