Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Parkie pret

  • Lami Leer en Speel Videos
  • 2023-06-01
  • 25111
Parkie pret
  • ok logo

Скачать Parkie pret бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Parkie pret или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Parkie pret бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Parkie pret

Gratis werkaarte:
Subscribe en stuur 'n epos na leerenspeel1@gmail.com
--
Instagram:
  / lami_leer_en_speel_videos  

Facebook:
  / lamileerenspeelvideos  
--
Donasies:
https://ko-fi.com/koffievirlami
Baie dankie vir jul ondersteuning.
--
Lami poppies:
  / nessi_noodles_crochet  
Vanessa: 076 924 2561
--
Meer oor Lami Leer en Speel Videos:
#afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend
#stories, #liedjies en #rympies
Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word.
100% GRATIS vir almal.
Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap.

Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.

Kontak ons gerus by: leerenspeel1@gmail.com

Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Tans is 70% van die mense wat ons kanaal gebruik nie subscribed nie. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.

Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.

Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.

Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • My huis #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans #learnafrikaans
    My huis #woordeskat #kleuters #lami #afrikaans #learnafrikaans
    3 года назад
  • Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
    Insekte #kleure #kleuters #lami #afrikaans
    3 года назад
  • Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos
    Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos
    8 месяцев назад
  • Tel tot tien  #kleuters #afrikaans #kinders
    Tel tot tien #kleuters #afrikaans #kinders
    3 года назад
  • Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos
    Juffrou Linky by Ipic Play | Afrikaanse Kindervideos
    4 месяца назад
  • Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10
    Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10
    5 лет назад
  • AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki |  Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle
    AUTOBUSA DZIESMIŅA | Kā runā dzīvnieki | Bērnu dziesma latviešu valodā | Suns, kaķis, pīle
    7 лет назад
  • Die beste Alfabet vir kinders #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans
    Die beste Alfabet vir kinders #tradisionele #rympies #liedjies #volksliedjies #afrikaans
    4 года назад
  • DAINELĖS APIE GYVŪNUS 2021 • Mix • Rinkinys Vaikams • Grojaraštis
    DAINELĖS APIE GYVŪNUS 2021 • Mix • Rinkinys Vaikams • Grojaraštis
    5 лет назад
  • Gebaretaal + Kleure met Tannie Bianca | Leer Kleure, Praat, Tel, Vorms, Teenoorgesteldes + Meer
    Gebaretaal + Kleure met Tannie Bianca | Leer Kleure, Praat, Tel, Vorms, Teenoorgesteldes + Meer
    1 год назад
  • Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans
    Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans
    2 года назад
  • Bings Latviski | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | 39 x Pilnas Epizodes
    Bings Latviski | ⭐ Bings: Labākās Epizodes ⭐ | 39 x Pilnas Epizodes
    3 года назад
  • Die Alfabet Deel 1 [ABC]
    Die Alfabet Deel 1 [ABC]
    3 года назад
  • Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai
    Kitas ir Keitė / 06-10 epizodai
    4 года назад
  • Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies
    Leer van Vakansie | Afrikaanse Kindervideos | Afrikaanse Kinderliedjies
    3 месяца назад
  • Vorms vir kleuters #Afrikaans #liedjie #trein #lego #boublokkies #kinders
    Vorms vir kleuters #Afrikaans #liedjie #trein #lego #boublokkies #kinders
    4 года назад
  • Beroepe - Tannie Lea besoek Beroepeland!
    Beroepe - Tannie Lea besoek Beroepeland!
    1 год назад
  • PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian
    PASAKA PAR TRIM MAZAJIEM SIVĒNTIŅIEM | Latvių pasaka | Bērnu multfilmas | Fairy Tale in Latvian
    6 лет назад
  • Benzee speel by die huis (Deel 2)
    Benzee speel by die huis (Deel 2)
    4 года назад
  • Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
    Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
    2 года назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com