Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131

  • Woorde uit sy Woning
  • 2020-08-17
  • 903
Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54  HK 44 Ps 131
  • ok logo

Скачать Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131

Daardie tyd toe Adam nog kon sê: Ek is tevrede met dit wat die HERE ons gegee het; meer as tevrede om net ‘n kind van die HERE te wees. Ons ken almal die res van die verhaal: Hoe die satan daarin geslaag het om ‘n begeerte in Eva se hart te verwek. Volg die HK Troosreeks: Bely uit die Psalms op ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning (nie-winsgewend). As u met geloofsvrae worstel, kontak ons asb met vrymoedigheid by reformeer@gmail.com. Ons gee om!

Psalm 131 neem ons terug,
ver terug tot weer daar in die paradys.
Net so neem die kategismus se verklaring van die tiende gebod
ons ook terug na daardie tyd reg aan die begin
voor Adam en Eva daardie noodlottige besluit geneem het
om van die verbode vrugte te eet ...

Oppas vir die sondige begeertes.
Waak ten alle koste daarteen,
want as jy met hierdie gebod die stryd verloor,
dan sal jy nie
met een van die ander gebooie ‘n kans staan nie.

En wanneer die Spreukdigter verder vir ons sê
Laat jou oë reguit kyk
en jou ooglede hulle reg voor jou uit hou.
Maak die pad van jou voet gelyk,
en laat al jou weë vas wees,
wyk nie regs of links af nie,
hou jou voet ver van boosheid,
dan beteken dit
dat ons nie moet eindig op die pad
waarvan Psalm 131 getuig nie ...
die verkeerde pad
vol dinge wat vir my te groot
en te wonderbaar is nie.

Dis die pad waar ek my verbeel
dat ek self God is.

Geliefde broeder en suster,
is u hoogmoedige hart onder beheer,
het u oog sy trotsheid afgeskud?
Het u siel tot rus gekom?
Is daardie siel van u al gespeen van sy aardse begeertes?
Is daardie siel van u gespeen van die begeerte
om self God te wil wees?

Hierdie is die 54ste video in die Troosreeks: Bely uit die Psalms.
Om die volledige reeks in die regte volgorde te kyk, besoek asb ons YouTube-kanaal, Woorde uit sy Woning, se hoofblad:
U sal daar onder die afdeling: Kategismus en Belydenis in Aktuele Styl die duimdruk vind vir die Troosreeks: Bely uit die Psalms.

Bron: HK 44 Ps 131
Is jy tevrede? HK Troosreeks: Bely uit die Psalms#54
Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas
2018 05 06

Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!
Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning
1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com
Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB.
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...  
2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks: Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik.
4) Beskikbaar:
Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's)
Hierdie Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake.
Kontak ons: reformeer@gmail.com
6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in!
7) Ons gemeente is 102 jaar oud.
Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.
Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.

Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:

Sola Sacra Scriptura
Potchefstroomse Mannekoor
Olv Babs Brouwer
babsbrouwer@mweb.co.za
sel:083 306 4525

Ps 65 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    1 день назад
  • 4 серия  «Митрополит Нестор. Вернувшийся домой»
    4 серия «Митрополит Нестор. Вернувшийся домой»
    2 дня назад
  • 24.02.2026 Похоронне служіння | Шепетько Валентини
    24.02.2026 Похоронне служіння | Шепетько Валентини
    Трансляция закончилась 6 дней назад
  • Is jy 'n kind van God? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#37
    Is jy 'n kind van God? Ds Gustav Opperman Romeinereeks: Reg voor God#37
    5 лет назад
  • Bly op jou pos met die WAARHEID as gordel aan, Sondag 1 Maart 2026 - Ds Ockert Oosthuizen
    Bly op jou pos met die WAARHEID as gordel aan, Sondag 1 Maart 2026 - Ds Ockert Oosthuizen
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • НАТО срочно запрашивает помощь / Удар по авиабазе
    НАТО срочно запрашивает помощь / Удар по авиабазе
    1 час назад
  • Tsunami in die kerk! Bly staande in 2020. 1Joh1, 1Joh 2 en Openbaring 12 Ds Gustav Opperman
    Tsunami in die kerk! Bly staande in 2020. 1Joh1, 1Joh 2 en Openbaring 12 Ds Gustav Opperman
    6 лет назад
  • God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    God se verlossing gee mannemoed ( Rigters 4). Ds. Schalk Strauss
    4 месяца назад
  • Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    8 дней назад
  • Персидский залив на грани войны: провал США, удары Ирана и российская подлодка в море
    Персидский залив на грани войны: провал США, удары Ирана и российская подлодка в море
    4 часа назад
  • 🤯НАЧАЛОСЬ! Россияне ПОШЛИ НА УСЛОВИЕ Трампа. Путин ПРОГНУЛСЯ. Буданов СРОЧНО о переговорах
    🤯НАЧАЛОСЬ! Россияне ПОШЛИ НА УСЛОВИЕ Трампа. Путин ПРОГНУЛСЯ. Буданов СРОЧНО о переговорах
    4 часа назад
  • ☠️ БОЛЬШАЯ ВОЙНА НА БЛИЖНЕМ ВОСТОКЕ. Цели СВО Трампа. Месть Ирана. Новая роль Зеленского - Станкевич
    ☠️ БОЛЬШАЯ ВОЙНА НА БЛИЖНЕМ ВОСТОКЕ. Цели СВО Трампа. Месть Ирана. Новая роль Зеленского - Станкевич
    Трансляция закончилась 4 часа назад
  • 120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    12 часов назад
  • Как Иран стал главным врагом США? / Уроки истории / МИНАЕВ
    Как Иран стал главным врагом США? / Уроки истории / МИНАЕВ
    12 часов назад
  • Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    2 недели назад
  • Иран, Война и Библейские Пророчества (Тайлер) 1 часть
    Иран, Война и Библейские Пророчества (Тайлер) 1 часть
    4 часа назад
  • 20 слов из Библии || Библейская викторина
    20 слов из Библии || Библейская викторина
    7 часов назад
  • Масоны, Тамплиеры, YMCA и подземная пещера под Иерусалимом.
    Масоны, Тамплиеры, YMCA и подземная пещера под Иерусалимом.
    5 часов назад
  • Тегеран — об ударе по Нетаньяху. Умар Джабраилов найден мертвым. Атака на ядерный объект в Иране
    Тегеран — об ударе по Нетаньяху. Умар Джабраилов найден мертвым. Атака на ядерный объект в Иране
    Трансляция закончилась 4 часа назад
  • Путин потерял ключевого союзника. США и Израиль начали войну против злодеев из Ирана
    Путин потерял ключевого союзника. США и Израиль начали войну против злодеев из Ирана
    2 часа назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com