Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

  • Woorde uit sy Woning
  • 2026-02-14
  • 1803
Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg
  • ok logo

Скачать Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Elia se haatspraak 1 Konings 18 Ds Gustav Opperman GK Colesberg

Die verskynsel van haatspraak is nie ‘n nuwe ding nie. Dis so oud soos die Bybel self en dis die HERE se profete wat daarmee begin het. Eintlik die HERE self, die dag toe Hy gesê het: Jy mag geen ander gode voor my aangesig hê nie! Woordverkondiging: 1 Konings 18, ds Gustav Opperman ‪@WoordeuitsyWoning‬

Lees 1 Kon 16:29–17:1; 18:1-21
Teks 1 Kon 18:21
En Elía het nader gekom na die hele volk
en gesê:
Hoe lank hink julle op twee gedagtes?
As die Here God is, volg Hom na;
en as Baäl dit is, volg hom na!
Maar die volk het hom niks geantwoord nie.
Tema: Elia se haatspraak
Psalms: 100:1,2,3,4; 38:1,5,17; 33:10,11: 146:3,4

Opnamedatum: 2026 02 01

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand  
Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.
Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir bykans 1500 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's. Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.

Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.
Indien u ‘n bydrae wil tot
Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    1 день назад
  • God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg
    God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg
    3 года назад
  • Waarom soek julle die Lewende by die dooies? (Luk 24:1-12)
    Waarom soek julle die Lewende by die dooies? (Luk 24:1-12)
    8 дней назад
  • Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    8 дней назад
  • Третий день “Ярости”: Трампа
    Третий день “Ярости”: Трампа "крупно подставили”, Путин предлагает уступки /№1103/ Юрий Швец
    2 часа назад
  • Bid totdat ek voel soos Jesus [28 Jan 2026]
    Bid totdat ek voel soos Jesus [28 Jan 2026]
    Трансляция закончилась 1 месяц назад
  • Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74
    Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74
    9 лет назад
  • God se Woord in Voortgang! Konings 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    God se Woord in Voortgang! Konings 17 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    3 недели назад
  • Gay Ds/Gay Pastor! Krisis in Kerk. Church Chrisis. How did this happen? Rom.Series# 7b Ds G Opperman
    Gay Ds/Gay Pastor! Krisis in Kerk. Church Chrisis. How did this happen? Rom.Series# 7b Ds G Opperman
    6 лет назад
  • God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    1 год назад
  • 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
    2 месяца назад
  • WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024
    WANNEER GOD HOM NIE STEUR AAN JOU EIE VERVALDATUM NIE - 23 JUNIE 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • 91) Aangetrokke tot die Here (Volledige Erediens: Ps 42) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    91) Aangetrokke tot die Here (Volledige Erediens: Ps 42) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    6 месяцев назад
  • Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Niemand nader as Jesus (Luk 9-10) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    1 месяц назад
  • Арестович: Война в Иране. США еще не начинали?
    Арестович: Война в Иране. США еще не начинали?
    Трансляция закончилась 2 часа назад
  • LEER KEN GOD SE WIL … IN TIEN WOORDE! - 15 SEPTEMBER 2024
    LEER KEN GOD SE WIL … IN TIEN WOORDE! - 15 SEPTEMBER 2024
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Wat soek jy nog by die kerk? (2Tim 4; Joh 6) Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    7 месяцев назад
  • Wanneer is God met jou? (Joh 8:20-51) | Vita Dei 740
    Wanneer is God met jou? (Joh 8:20-51) | Vita Dei 740
    11 дней назад
  • Loop, val en klim na Jesus toe [15 Feb 2026]
    Loop, val en klim na Jesus toe [15 Feb 2026]
    Трансляция закончилась 2 недели назад
  • JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE  2025
    JESUS GOOI ONS TOE ONDER GOD SE GENADE - 20 JULIE 2025
    Трансляция закончилась 7 месяцев назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com