Ontmoet Agri Noord-Kaap se Jongboer van die Jaar

Описание к видео Ontmoet Agri Noord-Kaap se Jongboer van die Jaar

Jaco Pieterse van die Richmond-omgewing boer hoofsaaklik met skape en glo in die volle waardeketting, van teel tot slag tot verkope. Hy brei nou uit oor die lesse wat hulle tydens die droogte geleer het.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке