"'n Ou kan fisies net nie meer aangaan nie."

Описание к видео "'n Ou kan fisies net nie meer aangaan nie."

Vanwyksvlei, 7 Desember 2019 - Die boere van Vanwyksvlei in die Noord-Kaap bid vir reën
. Dele van die streek het dié jaar nog net nege millimeter reën gehad. Plaaslike boere moes werknemers aflê en dit het 'n vernietigende effek op die dorp se ekonomie gehad. Skaars drie uur se ry daarvandaan, in Upington, het kitsvloede weens swaar reën voorgekom.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке