Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Doop my met Goddelike liefde - Andries Enslin, 20 Mei 2018

  • LewenSentrum
  • 2018-05-20
  • 12254
Doop my met Goddelike liefde - Andries Enslin, 20 Mei 2018
  • ok logo

Скачать Doop my met Goddelike liefde - Andries Enslin, 20 Mei 2018 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Doop my met Goddelike liefde - Andries Enslin, 20 Mei 2018 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Doop my met Goddelike liefde - Andries Enslin, 20 Mei 2018 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Doop my met Goddelike liefde - Andries Enslin, 20 Mei 2018

DATUM: 20 MEI 2018
PREDIKER: ANDRIES ENSLIN
TEMA: DOOP MET LIEFDE
REEKS: HET ONS DIE KRAG VAN DIE OPGESTANE JESUS
TEKS: HANDELINGE 2:1-13 (NLV)
_____________________________________________________________________________________________

Handelinge 2:1-12 (NLV) Op Pinksterdag, sewe weke na Jesus se opstanding, was al die gelowiges op een plek saam. Skielik was daar in die lug bokant hulle ’n geluid soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle bymekaar was. Tonge wat gelyk het soos individuele vuurvlamme het toe tussen hulle verskyn en op elkeen van hulle gaan sit. Almal is toe met die Heilige Gees vervul en soos die Gees vir hulle die vermoë gegee het, het hulle in ander tale begin praat. Daar het toegewyde Jode uit al die nasies onder die son in Jerusalem gewoon. Die geluid van die stormwind en die stemme het ’n groot skare daar laat saamkom. Hulle was uit die veld geslaan omdat elkeen die gelowiges in hulle eie taal hoor praat het. Hulle was heeltemal uit die veld geslaan. “Hoe is dit moontlik?” het hulle uitgeroep. “Almal wat hier praat, is Galileërs, en tog hoor ons hulle in ons moedertaal praat! Hier is ons – Perse, Mediërs en Elamiete, mense wat in Mesopotamië bly, in Judea, Kappadosië, Pontus en die provinsie Asië, Frigië, Pamfilië, Egipte en die dele van Libië na Sirene se kant toe, besoekers uit Rome – Jode sowel as proseliete, Kretensers en Arabiere. Ons almal hoor hulle in ons eie tale praat oor die groot dinge wat God gedoen het!” Hulle was almal uit die veld geslaan. “Wat kan dit tog beteken?” het party van hulle mekaar gevra. Maar ander het gespot. “Hulle is maar net dronk!” het hulle gesê.

For Seymour, however, the primary evidence of the Holy Spirit was divine love. “Tongues are one of the signs that go with every baptized person, but it is not the real evidence of the baptism in every day life. If you get angry, or speak evil, or backbite, I care not how many tongues you may have, you have not the baptism with the Holy Spirit.” “Pentecost,” he said, “makes us love Jesus more and love our brothers more. It brings us all into one common family.” Nelson – For Such a time as This

ONS HET DRIE OPSIES

1. Bly doen wat ons nou doen.
2. Verbreed die basis van ALS.
3. Probeer albei.

HOE GAAN ONS DIT REGKRY?

Romeine 5:3-5 (NLV) Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. Op sy beurt kweek volharding betroubaarheid van karakter; en betroubaarheid van karakter versterk ons toekomsverwagting. En hierdie toekomsverwagting sal ons nie teleurstel nie, want ons weet hoe lief God ons het. Hy het sy liefde mos in ons harte uitgestort deur sy Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • GOD IS BESIG   Andries Enslin, 24 Maart  2019
    GOD IS BESIG Andries Enslin, 24 Maart 2019
    6 лет назад
  • STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    7 лет назад
  • My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd
    My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd
    1 год назад
  • Een-word met... Sy skinkbord  - Andries Enslin, 18 Maart 2018
    Een-word met... Sy skinkbord - Andries Enslin, 18 Maart 2018
    7 лет назад
  • Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
    Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
    1 месяц назад
  • ⚡️ Войска прорвали границу Ирана || НАТО впервые вступило в бой
    ⚡️ Войска прорвали границу Ирана || НАТО впервые вступило в бой
    10 часов назад
  • Иран ударил по Азербайджану | Виталий Портников
    Иран ударил по Азербайджану | Виталий Портников
    3 часа назад
  • Fire Konferensie 2023 Jannie Putter Olifants River Lodge
    Fire Konferensie 2023 Jannie Putter Olifants River Lodge
    2 года назад
  • Kaggeldenke - Andries Enslin, 17 Junie 2018
    Kaggeldenke - Andries Enslin, 17 Junie 2018
    7 лет назад
  • NOGTANS SAL EK SING - Andries Enslin, 7 Oktober 2018
    NOGTANS SAL EK SING - Andries Enslin, 7 Oktober 2018
    7 лет назад
  • Александр Артамонов | Иран переходит в наступление. США теряют легитимность и триллионы
    Александр Артамонов | Иран переходит в наступление. США теряют легитимность и триллионы
    2 часа назад
  • ⚡️НОВАЯ МОБИЛИЗАЦИЯ, ИРАН, КРИЗИС, МАХ И ПРОТЕСТЫ. Дмитрий Демушкин
    ⚡️НОВАЯ МОБИЛИЗАЦИЯ, ИРАН, КРИЗИС, МАХ И ПРОТЕСТЫ. Дмитрий Демушкин
    2 часа назад
  • ‼️Иран нанёс удары по Азербайджану. Иракские курды начали наступление на Иран? /  Утренний эфир
    ‼️Иран нанёс удары по Азербайджану. Иракские курды начали наступление на Иран? / Утренний эфир
    Трансляция закончилась 3 часа назад
  • Ёстой юм юм болж байна даа. 25 саяыг тараажээ. Мартаар цэцэг биш вакцинжуулалт… БЗДүүргийнхэн…
    Ёстой юм юм болж байна даа. 25 саяыг тараажээ. Мартаар цэцэг биш вакцинжуулалт… БЗДүүргийнхэн…
    1 час назад
  • Первые ЯДЕРНЫЕ РАКЕТЫ Ирана В БОЮ! Орешник РАЗНОСИТ Тегеран: ПРВДА о Kheibar. США приказали БОМБИТЬ
    Первые ЯДЕРНЫЕ РАКЕТЫ Ирана В БОЮ! Орешник РАЗНОСИТ Тегеран: ПРВДА о Kheibar. США приказали БОМБИТЬ
    4 часа назад
  • 504. Ja mani ļaudis.
    504. Ja mani ļaudis.
    1 день назад
  • Hoekom Nie? Andries Enslin, 3 Junie 2018
    Hoekom Nie? Andries Enslin, 3 Junie 2018
    7 лет назад
  • ⚡️НОВОСТИ | СРОЧНОЕ ЗАЯВЛЕНИЕ ПУТИНА | МАССОВЫЙ УДАР ПО РОССИИ | ЩЕРБАКОВА ОТМЕНЯЮТ| США МАЛО ОРУЖИЯ
    ⚡️НОВОСТИ | СРОЧНОЕ ЗАЯВЛЕНИЕ ПУТИНА | МАССОВЫЙ УДАР ПО РОССИИ | ЩЕРБАКОВА ОТМЕНЯЮТ| США МАЛО ОРУЖИЯ
    7 часов назад
  • Pavydas - netikėjimo ženklas / Vilma Ditkevičius
    Pavydas - netikėjimo ženklas / Vilma Ditkevičius
    1 день назад
  • 😱БЕРЕЗОВЕЦ: СЕЙЧАС! НЕВИДАННАЯ БОЙНЯ в Иране: Трамп признал ПЕРВЫЕ ПОТЕРИ США. ВСУ ВСТУПИЛИ в ВОЙНУ
    😱БЕРЕЗОВЕЦ: СЕЙЧАС! НЕВИДАННАЯ БОЙНЯ в Иране: Трамп признал ПЕРВЫЕ ПОТЕРИ США. ВСУ ВСТУПИЛИ в ВОЙНУ
    2 часа назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com