Oornag Sessie by Roodekoppies Dam - Emanzini - Saam Met

Описание к видео Oornag Sessie by Roodekoppies Dam - Emanzini - Saam Met

Goeie dag!

Welkom by die kanaal! Ek en my broer, ‪@Ops_Adventures‬ het 'n oornag sessie by Emanzini in gesit in Oktober 2023.
Die karpe was hard besig met spawing maar tussen bass deur het ons darm iets gekry,

Dankie vir die kyk, ons wardeer dit opreg!

M&A

Комментарии

Информация по комментариям в разработке