Braaibroodjies & Belasting – Episode 5

Описание к видео Braaibroodjies & Belasting – Episode 5

Jy is nie ’n braaibroodjie nie – jy kan nie almal gelukkig maak nie, maar dit voel vir my asof die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) niemand behalwe die regering gelukkig maak nie. Kyk die videoreeks om uit te vind waarom die las van belasting vir ons so swaar is.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке